Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Nadia M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Dit was lekker. Dit was lekker, maar die personeel was nuut en onseker oor wat hulle moes doen. Die wasbak was vuil, maar die res van die kamer was netjies en dis 'n mooi plek.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Liza
Acacia Guesthouse
Goeie dag Nadia Ek is baie jammer oor die wasbak, ek weet nie hoe dit kon gebeur het nie, maar sal verseker dit opvolg. Baie dankie

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Uitstekende diens. Jy word vriendelik en hoflik ontvang en bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2017

Baie skoon en netjies en hulpvaardig. Dit was ‘n baie aangename ervaring - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2017

Awesome. Alhoewel my vrou en ek net daar oorgeslaap het en ontbyt geëet het was dit rustig en stil gewees. Ontbyt uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2016

Goeie oornagplek in Nelspruit! Wonderlike diens gehad by Acacia! Ek was regtig siek op die besigheidsreis en hulle het altyd belanggestel om seker te maak alles is nog reg. Goeie ligging, skoon fasiliteite en geen tierlantyntjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duduzile M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2016

The place was very homely and the staff was friendly and welcoming. Please see our rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2015

Elke sent die moeite werd. Ons het net 1 aand oorgeslaap. Ons bespreking was eintlik vir die Vrydagaand, maar Henk was vreeslik behulpsaam en kon ons toe al die Donderdagaand inpas. Ons het eers laat in Nelspruit aangekom, maar dit was geen probleem nie, Henk het vir ons gewag. Hy was baie vriendelik. Die kamer was lekker ruim en dekor is pragtig. Ons het verseker lekker geslaap en die ontbyt was heerlik. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2015

Kort, maar baie vriendelik, gasvry en goed geleë. Lekker gebly en die moeite werd. Kamers baie lekker ruim en goeie beddegoed. Stort kan na gekyk word - water kom nie lekker uit nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gideon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2015

Redelik. Neem asseblief my terugvoer op as 'n kritiese persoon wat wyd gereis en geakkomodeer was. My opsomming is dat dit eerder 'n 3-ster fasiliteit is. Plekke om te verbeter: Ruil alle beddegoed en handdoeke daagliks. Handdoeke is al verslete - vervang of herstel. Sal verwag dat gastehuise 'n bystand kragopwekker sal hê. Beurtkrag het immers reeds in 2008 begin. Toiletpapier word gerantsoeneer. Was ten minste 2 van die 4 dae daarsonder. Die bestuur was vriendelik en baie hulpvaardig. Veilig en rustige atmosfeer. Roker gaste moet by die voorgeskrewe reëls vir afgebakende rook sones hou. Sal as ek weer moet oorbly, eerder 'n ander verblyfplek oorweeg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2015

Lekker gebly en lekker ontbyt geëet. Die verblyf was heel aangenaam. Dit was stil vir 'n plek wat in die stad geleë is. Ek kan dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 52, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzW9Vef3ZUuhUhX9IsJktYcIHGNFG16BMy1LRjojKppl1arDiRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 52 Koraalboom Avenue West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.4824379 30.958827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang