Acacia Guesthouse
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Austin-straat 30, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Acacia Guesthouse word deur akasiebome omring en bied gerieflike oornagverblyf naby die middedorp in die hartjie van Wilkoppies, Klerksdorp.
Dié gastehuis bied 'n verskeidenheid verblyfopsies wat 5 Executive-suites, 2 Standaardkamers of 2 Deluxe-kamers insluit. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.
Ander geriewe in elke kamer sluit 'n spieëltafel, TV, gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in. Die Executive-suite het 'n yskassie en 'n mikrogolf. Daar is 'n tuin en 'n eetarea waar ontbyt teen 'n ekstra koste bedien kan word. Braaigeriewe is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis is naby plaaslike hospitale, winkels en restaurante. Dit bied ook toegang tot die N12-hoofweg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Austin-straat 30, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Austin-straat 30, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
-
TGCSA-gradering: