Acacia Hill Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Four Rivers Driveway, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Acacia Hill Accommodation is op 'n 200 hektaar-plaas met 'n uitsig oor die Champagne-vallei in die majestueuse Drakensberge geleë.
Hierdie 2 identiese selfsorg-eenhede het elk 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n gasverhitte stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en lei na die stoep met pragtige uitsigte.
Veilige parkeerplek naby die eenhede is beskikbaar en gaste kan op hul eie stoepe braai. Die braaie moet vooraf gereël word.
Gaste kan op die perseel riviervlotvaart, tjoepry, kloofklim, vierwielmotorfietsry, 300m zipline, boogskiet en verfbal speel. Gaste kan hul eie bergfietse, vierwielmotorfietse en motorfietse saambring. Daar is ook 'n kinderspeelarea voor die verblyf. Gaste kan etes en drankies by die restaurant en kroeg geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Four Rivers Driveway, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Acacia Hill Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Four Rivers Driveway, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang