Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Home

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Acacia Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ianthe M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ianthe M

I would highly recommend Arcia House.

From the moment I arrived at Arcadia, I felt right at home. What a beautiful home! The breakfast was exceptional and hospitality top notch. They are warm and welcoming hosts and care about their guests.

Amor V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amor V

Met Acacia Home as aftrek-plek kan niemand verkeerd gaan nie. Die beste!

Ons het so lekker gebly! Die ontvangs deur die gasheer en gasvrou was so hartlik en vriendelik. Ons is ontvang met 'n heerlike sappie en 'n warm waslappie om die reis se stof af te vee. Ons het seker die heel koudste nag (7 Junie 2024) gekies om oor te slaap. Sommer op kort kennisgewing amper daar "ingebars". Daar is sommer dadelik koffie gemaak in die Espresso masjien. Die restaurant (Frontier) wat aanbeveel is, was presies wat ons op so 'n koue aand nodig gehad het. Dan praat ek nie eens van die ontbyt nie. Vyf-ster! Ek weet sommer ons het ons nuwe oorbly-huis op Graaff Reinet gekry. Hierdie is nie sommer net enige "Bed&Breakfast" nie - dit is 'n baie baie spesiale plek. Baie baie dankie. Ek kan ook byvoeg dat ons later gekontak is om te hoor of ons veilig tuis gekom het. Dit was baie waardeer. "We arrived as guests, but left as friends:" Ons sal julle beslis weer sien!

Acacia Home se terugvoer

Dear Ms Amor,

Thank you from the bottom of my heart for taking the time to write such a detailed and fabulous review. I actually become emotional reading such a review.
We thrive on making our guests feel welcome and comfortable, as it is your home for that night or a few days.
Thank you once again, we really appreciate it.
God bless, and we hope to see you.
Manuela and Yigal

Acacia Home
Juanita K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K

Recommended and convenient.

Ons het heerlik by die plek gebly. They go out of their way to make sure the stay is unforgettable. Breakfast is excellent.

Acacia Home se terugvoer

Good day Ms Juanita

Thank you so much for taking the time to write such a lovely review. We highly appreciate it.

It was nice meeting you. Please take care, and we hope to see you again.

God bless
Kind regards

Manuela
Acacia Home

Acacia Home
Janette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette B

Awesome! I recommend it very highly!

Awesome place to stay. Very neat. Host is very friendly and welcoming. You get a fresh cold welcoming drink upon arrival, nice cold little towels to hang around your neck for the heat. Room is well prepared. The breakfast included is awesome and something new compared to the usual.

Acacia Home se terugvoer

Dear Janette,

Thank you so much for taking the time to give us a review and feedback, we highly appreciate it. We value our guests' comments.

We hope to welcome you sometime in the future and please keep in contact.

Kind regards,

Manuela
Acacia Home

Acacia Home
Hans T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans T

Die ontbyt was baie lekker.

Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang met 'n koue drankie.

John-jaquas M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-jaquas M

Ons het baie lekker hier gebly. Die kliëntediens is uitstekend.

Ons sal definitief weer hierso bly. Die kliëntediens is uitstekend met baie goeie kommunikasie. Hulle hoor gereeld of mens iets nodig het en of jy nog okay is. Die enigste verbetering wat ek kan aanbeveel, is om van die ys-lugverkoeling na 'n elektriese lugverkoelingstelsel te verander. Die parkeerplek is ook effens te klein.

Acacia Home se terugvoer

Good day, Mr. Murray

Thank you so much for taking the time to leave such an amazing review, we highly appreciate it.

We hope to welcome you in the future and please keep in contact.

Kind regards

Manuela
Acacia Home

Acacia Home
Gerrit A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit A

Briljant.

Baie baie netjies en rustig. Eienaars uitsonderlik.

Acacia Home se terugvoer

Dear Mr Gerrit,

Thank you so much for taking the time to give such an amazing review. It is highly appreciated.

Wishing you a wonderful festive season.

God bless,

Manuela
Acacia Home

Acacia Home
Liesel T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel T

Ek sal beslis weer daar bly. Die aanbeveling van die restaurant was ongelooflik.

Dit was fantasties om in hierdie gastehuis te bly. Die eienaar was ongelooflik en kon nie genoeg vir ons gedoen het nie.

Frankie A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frankie A

Stylish, comfortable and welcoming.

Manuela and Higal are absolutely wonderful hosts. The rooms at Acacia Home were beautifully decorated, clean and welcoming. Manuela served us welcome drinks on arrival and the rooms had complimentary coffee and rusks. Manuela and Higal also graciously hosted us in their living room to watch the SA-Ireland rugby match while we were there. Breakfast in the morning was also delicious. I highly recommend staying at Acacia Home. Wonderful rooms and excellent hosts!

Acacia Home se terugvoer

Dear Frankie

Hope you well

Thanks for making the time to do such an amazing review we highly appreciated.

Hope to see you again if you come by this way come for coffee or a drink

God Bless
Manuela 🌳

Acacia Home
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie netjies en uitstaande gasvrou.

Ons was baie vriendelik en uiters gasvry deur die gasvrou, Manuela, ontvang. Heerlike ontbyt geniet saam met 'n vriendin teen geen ekstra koste. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Acacia Home se terugvoer

Good day Johan,

Thanks so much for making the time for your amazing review we highly appreciated it.

It was so nice meeting you.

Hope to see you again.

God Bless you both

Kind regards
Manuela

Acacia home

Acacia Home
Frederick S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick S

Die kuier was kort, maar baie lekker. Ons is goed ontvang en sal weer in die toekoms gebruik maak van Acacia Home.

Die verblyf is baie naby aan die dorp en toeganklik tot winkels indien 'n persoon inkopies wil doen. Die ontbyt wat aangebied word, is baie smaaklik en gesond.

Acacia Home se terugvoer

Dear Frederick,

Thanks so much for taking the time to give us such an amazing review we highly appreciate it.

Hope to welcome you in the future.

Kind regards

Manuela

Acacia Home
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op Die Oewer 7a, Horseshoe Area, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA311d4fefacc23253d18f6daaf0c5c3448236ed00bc455ac10cedb6817cdde39989c0c92878967dc9ab003feca814620b9b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 7a Op Die Oewer Horseshoe Area 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.259144 24.533364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang