Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annuchka O
1 nag
5.0
Aug 2024

Clean and nice. Love staying here, the place is nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie gerieflik. Die waterdruk is baie swak. Die eienaar moet definitief 'n drukpomp installeer. Behalwe dit is alles absoluut perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Dit was veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annuchka O
1 nag
5.0
Jul 2024

Save and affordable. Loved the accommodation, water pressure was low but water was always warm. Place was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker oorgeslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bobby A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelik ontvang deur die personeel. Pragtige kamer en veilige omgewing. Pragtig, skoon en netjies. Beslis waarde vir geld en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Het tuis gevoel - veilige onderdak parkering en netjies. Ons het baie lekker gekuier - was baie vriendelik - sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie rustig. Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Baie dankie. Ek het gebly by Acacia Villa en 'n lekker naweek gehad. Ek het baie lekker gebly en soos altyd baie goeie en vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

John Henry S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekend. Baie gasvry ontvang. Die plekkie is goed toegerus met die nodige kombuisie en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacuelene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Lingen-straat 113, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMDQ2NWMwLTEzODAtNGMyMi05OTE5LTE1Yjc4MDAxOTY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 113 Van Der Lingen Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.668823741648 27.251776158773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang