Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Villa

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Lingen-straat 113, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Acacia Villa is 'n gastehuis wat sentraal geleë is in 'n stil woonbuurt van Kroonstad in die Vrystaat. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike, stylvolle oornagverblyf verskeie doendinge.

Acacia Villa bestaan het 2 ruim kamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-uitleg, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet wat met glasmure geskei word. Geriewe in dié kamers sluit 'n TV met volledige DStv, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Elke kamer het sy eie privaat ingang.

Daar is veilige parkeerplek vir voertuie en 'n kort entjie se ry verder is daar 'n verskeidenheid geskiedkundige geboue, winkels en doendinge soos perdry en gholf om te verken en geniet. Kroonpark Resort het swembaddens en waterglybane en jy kan bootvaarte op die Serfonteindam onderneem.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Acacia Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacuelene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Van Der Lingen-straat 113, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Acacia Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Lingen-straat 113, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMDQ2NWMwLTEzODAtNGMyMi05OTE5LTE1Yjc4MDAxOTY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 113 Van Der Lingen Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.668823741648 27.251776158773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang