Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acasia Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pleasant staff. Would recommend it for convenience to access Kruger. Comfortable rooms, quiet location, pleasant staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie netjies. Ons was vriendelik ontvang. Baie mooi plek. Ons was op pad Mozambique toe en was so naby aan die grens geleë. Binne 5 minute was ons op die grens die volgende oggend. Dis lekker stil en rustig met 'n pragtigte tuin en die verblyf is baie netjies! Sal weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kokkie
Acasia Guest Lodge
Goeie-middag, Amanda, Baie, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike goete, Kokkie en Personeel

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Dit was baie lekker en naby aan die Kruger se hekke. Die verblyf was baie goed, netjies en skoon, met vriendelike ontvangs en 'n sekuriteitswag wat duidelik sigbaar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kokkie
Acasia Guest Lodge
Goei-middag Stefnie, Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg en sal jou baie graag weer hier wil huisves! Groete, Kokkie en Personeel

Se S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Awesome! Baie netjies en skoon. Heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roger H
1 nag Saam met vriende
2.8
Jan 2023

Friendly people, but needs upgrading. Very friendly reception, but no real service. Rooms need an upgrade. Would also be nice to have shower gel in the shower. In Room 1 we had the noise of the cooling unit next to it the whole night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

I will definitely go back. Very friendly, good food and well received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Con O
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2020

Die plek is baie mooi en ons was net verbaas dat die dubbelbedmatras redelik hard was. Ons was net een aand daar en dit is 'n lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Muriel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Altyd heerlik by Acasia Guest Lodge. Dit was ons 2de kuier by Acasia, en maak klaar weer reg om vir Januarie 2020 te bespreek vir ons oorslaap terug van vakansie af! Die kamers is pragtig en skoon. Al die personeel is vriendelik, en die kos is vreeslik lekker! Sal dit oor en oor aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2018

Baie netjies en in rustige omgewing, en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Baie aangename atmosfeer en die etes is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2018

Ons het heerlik gekuier en die kinders het die swembad baie geniet. Ons is vriendelik ontvang en ons verblyf was baie lekker en gemaklik. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kokkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeesstraat 29, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmY2ZmZWM5LTQyMWEtNDM0MS04YzJmLWM4ZTg1ZTNhYjM5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 29 Hartbees Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -25.433309827074 31.965752506255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang