Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ 24 First Street

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Altea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Accommodation @ 24 First Street
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dean W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean W

Nice place. Great value.

Very clean, cozy premises.

Christiaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K

Heerlik gerus en gebraai.

Ruim blyplek met alle nodige geriewe. Skoon en netjies.

Ockert N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert N

Gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Geen klagtes nie.

Dit was heerlik en netjies. Baie veilig.

Beaulah D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulah D

Rustig & ontspanne.

Gerieflike verblyf met alles wat nodig is, asook skoon & netjies. Vriendelike & hulpvaardige gasheer. Sal beslis weer daar bespreek.

Ansie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome, sal hom enige tyd aanbeveel.

Rustige atmosfeer. Naby aan Gonubie-strand en Kings Mall.

Jaco L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens.

Ons het die naweek baie geniet. Die plekkie is netjies.

Alesandro L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Alesandro L

Great.

Great stay and the host gave us good service and she was very friendly.

Ciska V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ciska V

Home away from home.

See stars.

Kurt F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt F

Receptive, accommodative and Friendly.

The Couple was very friendly and receptive upon our arrival and also very helpful. The accommodation was clean and neat as well as the surroundings on premises. One recommendation would be to create more kitchen space especially if ones stay is longer then a few days but other then that no hassles whatsoever. Thank You Altea and Robbie for making our stay extremely pleasant.

Wilma B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Loved it.

Clean, neat, comfortable, well presented.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was mal daaroor.

Skoon, netjies, gemaklik, goed voorgestel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pyron I - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pyron I

Home away from home.

Very friendly and helpful hosts.

Yolandi D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D

Alles-in-een-sak-pas.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het al die nodige gehad.

Dries V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Very good area and neighborhood.

Fantastic place, security can improve.

Marius S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Sien sterre.

Dit het voldoen aan ons vereistes vir 'n oorslaapbestemming.

Valerie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valerie B

Lovely.

We had a lovely stay, with lots of privacy.

Sharon K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K

Friendly host. Neat and clean accommodation. Very peaceful. Will stay there again.

Our host was very friendly. Called us before the time to say just call when we near. Explained everything about the unit to us and said to shout if we needed anything. Everything was neat and clean.

Chrisstell H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisstell H

Vriendelike diens, gasvryheid, netjies en skoon.

Baie dankie! Ons verblyf was perfek.

Tersia L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia L

Baie netjies en gerieflik. Skoon en veilig. Sal weer van die dienste gebruik maak.

Baie lekker en gemaklik gewees vir ons doel.

Mari P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P

Lekker gekuier. Gasvrou het ons hartlik verwelkom. Netjies en skoon, veilige parkering. Dankie!

Die kuier was heerlik. Ons het die dag tevore vinnig bespreek en was verras toe ons premium DStv kon kyk en WiFi was ook ingesluit.

Jameela H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jameela H

Nice little apartment.

We were well received. The host is very friendly. The apartment is very comfortable and clean. The kitchen is well stocked with cutlery and crockery. I will be going there again.

Jesco J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesco J

Ruim en baie netjies.

Sien sterre.

Kenneth N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth N

Very good one night stay.

In good weather the pool is a plus.

Marthinus L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus L

Rustige omgewing. Gerieflik en privaat.

Eienaar het ons persoonlik ontvang en na die eenheid vergesel en alles verduidelik wat ons moes weet.

Esther P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther P

It was just an overnight stay for us to travel again the next day, but it was a lovely place to rest.

Our suite was well equipped with everything we needed for our overnight stay.

Christa L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Gerieflike oornag verblyf, netjies en veilig.

Ons het heerlik oornag by Accommodation @ 24 First Street, die plekkie was skoon en netjies, en die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit beslis aanbeveel.

Riana T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana T

Lieflik, netjies en gerieflik.

Sal definitief weer hier wil bly wanneer ons Oos-Londen toe kom.

Annette O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette O

Baie netjies en gemaklik.

Het ons verblyf baie geniet. Was net wat jy nodig het teen 'n baie billike prys. Sal Accommodation @ 24 First Street beslis aanbeveel.

Janell K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janell K

Baie lekker gekuier.

Vriendelike diens. Skoon, netjiese, ruim plekkie. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie dankie Rudie en Althea vir n baie lekker kuier!

Morne L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne L

Baie lekker gebly.

Blyplek was netjies en gemaklik geleë.

Annemarie H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie H

Genotvol.

Ons het lekker gebly en vriendelike diens, eersteklas.

Maryna G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna G

Alles was wow!

Geen klagtes, héérlik gebly.

Elisna N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisna N

Wonderlik.

Ons het regtig baie lekker gebly!

Melani D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani D

Goed ingerigte snoesige plek wat sentraal geleë is.

Ons was nog op pad Oos-Londen toe, toe Altea kontak maak en ons 'n veilige reis toewens. Die plek is baie sentraal geleë en baie goed ingerig. Met aankoms is ons vriendelik ontvang deur Robbie. Altea het vir ons koekies en koffie uitgesit en ons vreeslik welkom laat voel. Die eenheid is lekker warm en daar was ekstra komberse vir die aande. Dit was 'n lekker kuierplek en dit was lekker dat ons privaat van die woonhuis is. Ons het werklik lekker gerus en gebly. Voel of ons nuwe vriende gemaak het en sal beslis weer daar tuisgaan.

Hazel B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel B

Large accommodation with most things that we need.

See stars.

Nicolien O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien O

Baie lekker gebly. Dis ruim en netjies.

Baie ruim leefarea is skoon en is veilig. Alles was in orde.

Jurie G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G

Baie gemaklik gewees.

Goed ingerigte eenheid, baie netjies en skoon.

Cynthia W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia W

Exactly what I had expected.

We loved it, Altea was very welcoming, helpful. The self catering unit was everything I hoped it would be, we will def come back again and would recommend this self catering unit 100%. My car was safe, we felt safe, it was like home away from home,we loved it.

Marelene D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelene D

Bekostigbare verblyf met baie vriendelike gasvrou!

Baie netjiese eenheid als wat mens nodig het, ligging was perfek vir ons doeleindes. Rustige area en veilige parkering. Bonus is Altea wat uit haar pad gegaan het om ons te akkomodeer! 100% aanbeveel!

Irene W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene W

It is a lovely spacious accommodation.

Our hostess, Altea, made us very welcome and thought of additional items to make our stay more comfortable, even before we asked for it. Will definitely stay there again when in East London.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Braam A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam A

Excellent and very helpful.

See the ratings.

Naledi G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naledi G

Baie mooi woonstel en vriendelike eienaars.

Ons het lekker gebly by 24 First Street.

Tania S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Baie lekker gebly!

Baie skoon en netjies. Ons het veilig gevoel. Sal beslis weer daar gaan bly. Na n lang ry vanaf Pretoria was dit ongelooflik lekker om in die woonstel in te stap en te rus. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ongelooflik lekker geslaap. Beveel die plekkie aan vir almal.

Anita O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita O

Thank you for the well equipped room and spaciousness.

Very friendly owners. Spacious and clean. Well equipped with everything we needed to prepare own meals.

Martin L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Baie lekker gewees. Sal enige tyd weer teruggaan.

Was baie beïndruk met verblyf. Kan dit 100% aanbeveel.

Horst K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Horst K

A comfortable and friendly place to stay.

On arrival we felt welcome and stayed comfortably for the one night we were there. Almost like a home from home.

Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstestraat 24, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe42c42c48ce5b2047a5ac76e598e6c4893d806e266ec681d005cb2b16068612133b005b38c50327ec008f55f5a40a53e0aa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 24 First Street Gonbuie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.941025717289 28.004270224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang