Accommodation @ 24 First Street
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Altea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Dean W - Mei 2024
Algehele gradering
Nice place. Great value.
Christiaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus en gebraai.
Beaulah D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig & ontspanne.
Ockert N - Jan 2024
Algehele gradering
Gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Geen klagtes nie.
Ciska V - Des 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Alesandro L - Mei 2023
Algehele gradering
Great.
Jaco L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens.
Ansie V - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome, sal hom enige tyd aanbeveel.
Yolandi D - Des 2022
Algehele gradering
Alles-in-een-sak-pas.
Kurt F - Okt 2022
Algehele gradering
Receptive, accommodative and Friendly.
Valerie B - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely.
Dries V - Jul 2022
Algehele gradering
Very good area and neighborhood.
Marius S - Feb 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Wilma B - Jan 2022
Algehele gradering
Loved it.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was mal daaroor.
Skoon, netjies, gemaklik, goed voorgestel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pyron I - Jan 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Chrisstell H - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, gasvryheid, netjies en skoon.
Jesco J - Des 2021
Algehele gradering
Ruim en baie netjies.
Sharon K - Des 2021
Algehele gradering
Friendly host. Neat and clean accommodation. Very peaceful. Will stay there again.
Esther P - Des 2021
Algehele gradering
It was just an overnight stay for us to travel again the next day, but it was a lovely place to rest.
Kenneth N - Okt 2021
Algehele gradering
Very good one night stay.
Mari P - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier. Gasvrou het ons hartlik verwelkom. Netjies en skoon, veilige parkering. Dankie!
Marthinus L - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing. Gerieflik en privaat.
Jameela H - Feb 2021
Algehele gradering
Nice little apartment.
Tersia L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Skoon en veilig. Sal weer van die dienste gebruik maak.
Christa L - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflike oornag verblyf, netjies en veilig.
Morne L - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Annette O - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
Riana T - Jun 2019
Algehele gradering
Lieflik, netjies en gerieflik.
Annemarie H - Jun 2019
Algehele gradering
Genotvol.
Janell K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Nicolien O - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dis ruim en netjies.
Hazel B - Des 2018
Algehele gradering
Large accommodation with most things that we need.
Maryna G - Des 2018
Algehele gradering
Alles was wow!
Elisna N - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Melani D - Jun 2018
Algehele gradering
Goed ingerigte snoesige plek wat sentraal geleë is.
Lees meerJurie G - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik gewees.
Irene W - Sep 2017
Algehele gradering
It is a lovely spacious accommodation.
Cynthia W - Jul 2017
Algehele gradering
Exactly what I had expected.
Marelene D - Mei 2017
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf met baie vriendelike gasvrou!
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Braam A - Mei 2016
Algehele gradering
Excellent and very helpful.
Naledi G - Jan 2016
Algehele gradering
Baie mooi woonstel en vriendelike eienaars.
Anita O - Des 2015
Algehele gradering
Thank you for the well equipped room and spaciousness.
Tania S - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Martin L - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Sal enige tyd weer teruggaan.
Horst K - Sep 2014
Algehele gradering
A comfortable and friendly place to stay.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerstestraat 24, Gonubie, 5257, Oos-Kaap