Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ 24 First Street

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstestraat 24, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Accommodation @ 24 First Street is 'n elegante, moderne en goed toegeruste instansie in die lieflike klein kusdorpie Gonubie, net 19 km buite Oos-Londen.

Verblyf word aangebied in 3 eenhede. Eenheid 2 is 'n ruim ateljee-eenheid met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Eenheid 3 is 'n eenslaapkamer-eenheid met 'n koningingrootte-bed in die kamer en 2 enkelbeddens in die sitkamer. Eenheid 4 is 'n tweeslaapkamer-eenheid met 'n koningingrootte- en enkelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Elke eenheid het 'n sitkamer en kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.

Die lieflike sandstrand met 'n pragtige houtpaadjie en rivier is nie ver van ons af nie en gaste is welkom om te kano of kajak in die rivier. Gonubie is na aan 'n snelweg wat lei na Oos-Londen en die groot Hemmingway Mall.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Dean W
Saam met lewensmaat
5.0
Nice place. Great value. Very clean, cozy premises.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Christiaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus en gebraai. Ruim blyplek met alle nodige geriewe. Skoon en netjies.
Mei 2024
Ockert N
5.0
Gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig. Geen klagtes nie. Dit was heerlik en netjies. Baie veilig.
Jan 2024
Ansie V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, sal hom enige tyd aanbeveel. Rustige atmosfeer. Naby aan Gonubie-strand en Kings Mall.
Apr 2023
Beaulah D
Gesin met tieners
4.8
Rustig & ontspanne. Gerieflike verblyf met alles wat nodig is, asook skoon & netjies. Vriendelike & hulpvaardige gasheer. Sal beslis weer daar bespree...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Altea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Eerstestraat 24, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Accommodation @ 24 First Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstestraat 24, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe42c42c48ce5b2047a5ac76e598e6c4893d806e266ec681d005cb2b16068612133b005b38c50327ec008f55f5a40a53e0aa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 24 First Street Gonbuie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.941025717289 28.004270224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang