Accommodation @ Van der Post
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Divan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Retha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustige kuier in 'n pragtige stil omgewing.
Zahn-michelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely stay in the Karoo.
Sacha H - Jan 2023
Algehele gradering
We really enjoyed our one night stay at Van der Post.
Ina V - Jan 2024
Algehele gradering
Die Van der Post huis is pragtig.
Ants S - Jan 2024
Algehele gradering
Mini vakansie in een oorslaap.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Marli H - Feb 2024
Algehele gradering
Absolute teleurstelling vir die bedrag wat ons moes betaal.
Lees meerAccommodation @ Van der Post se terugvoer
Marli,
Eks baie ongelukkig oor die negatiewe resensie wat julle vir ons gegee het.
Julle is die eerste mense wie so ongelukkig is met ons plek.
Eerstens verstaan ek nie hoekom julle gesukkel het om die plek te kry nie aangesien ek vir julle ‘n "pin location" gestuur het en Divan vir julle gestaan en wag het by die hek.
Die krag is regoor die land ‘n krisis, en ons loadshedding is net 2 ure. Divan het met julle bespreek watse tye dit is (6-8am die volgende oggend) en julle het gesê dis geen probleem, julle gaan so vroeg as moontlik ry. Die water in die bottels is om die toilet te spoel in geval van nood en nie om te bad of tande te borsel nie. Ons almal werk maar rondom loadshedding tye i.v.m. bad en tandeborsel.
Verdermeer is daar ‘n volle beskrywing van die eenheid en wat dit bied t.o.v. ‘n tafel en stoele. Julle het gesê julle gaan op die pad iets eet en daarom het ons nie die restaurant tafel vir julle voorberei nie.
Ons eenheid is wel dierevriendelik, dit beteken geensins dat jy jou troeteldier vrye teuels kan gee nie, soos by enige gastehuis of vreemde plek.
Die twee waaiers is die beste vir ‘n gastehuis omdat dit die minste geraas maak en nie op hoë staanders is wat dalk omgestamp kan word nie.
Behalwe vir die drukpomp wat die werker vergeet het om aan te skakel (soos ek verduidelik het toe ek daar was binne 5 minute) was daar geensins fout met wat julle vereistes was nie.
Julle het nooit gebel en oor enige iets anders gevra vir hulp nie en ons is net 5 minute weg.
Natalie H - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean. Good location.
Laetitia R - Apr 2023
Algehele gradering
Oulike plek.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Amanda B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi binne maar verwaarloos buite.
Suzeth K - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf vir 'n gesin.
Tanya V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige eenheid, skoon en netjies.
Lees meerRonel V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon selfsorg-akkommodasie.
Lees meerWineen S - Jan 2022
Algehele gradering
Philippolis oorslaap.
Stephanie M - Aug 2022
Algehele gradering
The host was amazing and the place was stunning.
Alison W - Nov 2022
Algehele gradering
Great place, good location and friendly and helpful host.
Lees meerAccommodation @ Van der Post se terugvoer
Thanks for choosing us as your stopover back home. It was lovely to meet you and your dogs! We appreciate your feedback, we would have loved to assist if there was any issues brough to our attention. For the sake of other guests who might be put under the wrong impression by your review, I would however like to answer on the following. Th new toilet seat has minimal wear and tear movement, which will be fixed asap. The outside front “shutter” door can indeed lock with a slide lock and all our lower level windows has burglar bars for additional safety. Not exactly sure what you expect of the coffee, shampoo supply, etc as at your departure there were 4 servings each of coffee and tea, and two half empty shampoo’s in the shower and a full kitchen towel left. With regards to the water and as explained on your arrival, our municipality only supplies water every second day for a few minutes if we are lucky. In order for all guests to enjoy the comfort of a hot shower after a day on the road we supply 1 towel per person per night and encourage guests to switch the pump on and off to save some of the scarcest commodity on this side of the province for other guests. Hope to see you again soon!
Hans P - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 15, Philippolis, 9970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang