Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Van der Post

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Retha D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie rustige kuier in 'n pragtige stil omgewing. Pragtige, keurig gemeubileerde eenheid. Heerlike oase na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zahn-michelle A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lovely stay in the Karoo. This is a lovely little spot in Philippolis. We enjoyed our overnight stay and would happily book here again. The food from the restaurant was also divine! Yummy Karoo lamb!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sacha H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

We really enjoyed our one night stay at Van der Post. It was beautifully decorated, clean, central, safe and had everything we needed. The hosts Johannes and Devan were welcoming and we had the most delicious dinner in the adjacent Ouma Anna restaurant with the tastiest venison pie ever! We will definitely be back, thank you. Communication with the hosts was clear and attentive. We were very happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Die Van der Post huis is pragtig. Pragtig - "cosy". Die huisie is gemaklik ingerig vir oornag. Die plaasdiere se geluide en rustige Karoo-stilte is salig vir jou siel - jy vergeet jy is in die dorp. Jammer ons was nie op tyd vir Ouma Anna se restaurant nie - volgende keer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ants S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Mini vakansie in een oorslaap. Heerlik gebly. Dankbaar vir die Weber braai en ook die waaiers. Gasheer was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marli H
1 nag
2.0
Feb 2024

Absolute teleurstelling vir die bedrag wat ons moes betaal. Met aankoms het ons verby die plek gery, omdat daar 'n swak aanduiding was van waar die huis is. Ons was nogal teleurgesteld met wat ons gekry het. Met aankoms was daar geen water nie - die plek het vergeet om die plug van die pomp aan te sit. 'n Groot probleem was, wanneer daar loadshedding is, is daar geen water nie en moet jy met kanne water in die badkamer werk. Dit was 'n groot ongemak die oggend wat ons wou ry - almal was natgesweet na die nag van in 'n "oond" slaap, maar nie een van ons kon die volgende oggend stort voor ons wou ry nie. Daar was binne die huis geen tafel om by te eet nie, die enigste tafel was buite en beide die tafel en stoele was besonders vuil en het mens net heeltemal afgesit om daar te eet. Die plek het net twee (een groot en een klein) staal waaiers wat se koppe nie kan draai nie. Die een waaier het by die onderpunt van die dubbelbed op die vloer gestaan. Dus kon die waaier net soortvan die een persoon wat op die dubbelbed slaap koud waai. Die ander klein waaier was bo in die loft. Daar kan drie mense bo slaap - die waaier se kop kan ook nie draai nie. Gelukkig moes net een persoon daar slaap anders sou daar 'n bakleiery wees vir wie die waaier kry. Die hoofslaapkamer het 'n kaggel in met 'n geboude trap. Die dubbelbed staan teen die trap, my ouers van oor die 70 moes daar slaap en my pa se voet het meer as eenkeer aan die trap gehaak - iets wat moontlik baie gevaarlik kan wees. Die huis se vloere is ook baie glad en al drie van ons het 'n paar keer gegly en amper geval. Die badkamer het geen plek gehad om jou badsakkie of skoon klere neer te sit nie. Ons kon geen van ons "toiletries" uitpak nie en moes alles op die vloer plaas. Behalwe vir die toilet was daar geen plek om jou skoon klere neer te sit vir aantrek na jy gestort is nie. Die hek buite by die voertuig se slot het nie gewerk nie, dus kon ons nie die hek sluit nie. Vir 'n plek wat pet friendly is, was die plek glad nie goed omhein nie en kan 'n klein hondjie maklik van die perseel af wegkom. Vir R1800 per nag het ek regtig gevoel daar kan ten minste ordentlike staan waaiers wees. Ten minste 'n koffie tafel in die sitkamer om by te eet en 'n anderplan met loadshedding om vir die gaste van water te voorsien.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Divan
Accommodation @ Van der Post
Marli, Eks baie ongelukkig oor die negatiewe resensie wat julle vir ons gegee het. Julle is die eerste mense wie so ongelukkig is met ons plek. Eerstens verstaan ek nie hoekom julle gesukkel het om die plek te kry nie aangesien ek vir julle ‘n "pin location" gestuur het en Divan vir julle gestaan en wag het by die hek. Die krag is regoor die land ‘n krisis, en ons loadshedding is net 2 ure. Divan het met julle bespreek watse tye dit is (6-8am die volgende oggend) en julle het gesê dis geen probleem, julle gaan so vroeg as moontlik ry. Die water in die bottels is om die toilet te spoel in geval van nood en nie om te bad of tande te borsel nie. Ons almal werk maar rondom loadshedding tye i.v.m. bad en tandeborsel. Verdermeer is daar ‘n volle beskrywing van die eenheid en wat dit bied t.o.v. ‘n tafel en stoele. Julle het gesê julle gaan op die pad iets eet en daarom het ons nie die restaurant tafel vir julle voorberei nie. Ons eenheid is wel dierevriendelik, dit beteken geensins dat jy jou troeteldier vrye teuels kan gee nie, soos by enige gastehuis of vreemde plek. Die twee waaiers is die beste vir ‘n gastehuis omdat dit die minste geraas maak en nie op hoë staanders is wat dalk omgestamp kan word nie. Behalwe vir die drukpomp wat die werker vergeet het om aan te skakel (soos ek verduidelik het toe ek daar was binne 5 minute) was daar geensins fout met wat julle vereistes was nie. Julle het nooit gebel en oor enige iets anders gevra vir hulp nie en ons is net 5 minute weg.

Natalie H
1 nag
4.4
Jan 2023

Comfortable, clean. Good location. Beautifully decorated and quaint place. Lovely linen. Comfortable and clean. The gardens need a bit of TLC. I would recommend for a couple and 2 children but not for 4 adults as the only bathroom is off the main suite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Laetitia R
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Oulike plek. Instandhouding nodig vir vogprobleem in badkamer. Sou waardeer het as tuinarea waar Weber staan en spinnerakke tussen venster en hortjies afgestof gewees het by sitkamer. Andersins pragtige, duursame meubels en beddegoed en eetgerei!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Divan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 350
R2 350 R1 645
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 350
R2 350 R1 645
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 15, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7656fc3656792b4c724838b515b10daab2aac7f5009d22df79a84f347129d96d988d7b155f8b27e4511317dd535fc112b7ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 645 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 15 Voortrekker Road Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -30.261319352137 25.272667564418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang