Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Van's

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Yoland F
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Rustige omgewing. Nie ver van my afsprake nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Goeie waarde vir geld. TV het nie gewerk nie. Geen instruksies vir WiFi nie. Geen beligting buite. Ek het in die nag arriveer en kon nie sien waar om te loop nie. Verblyf was skoon en netjies. Gasheer was beleefd en behulpsaam met my laat aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Semoune P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pleasant and enjoyable. Just as shown in the pictures, in person even better. It is definitely value for money. The area is nice and quiet, and the accommodation is very nice and neatly kept. The host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Alles was reg toe ons daar aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Luks, ruim. Baie beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Fantasties, ongelooflike lekker akkommodasie. Tannie was baie tegemoetkomend en vriendelik. Die personeel was vriendelik en het elke dag ons woonstel skoon gemaak. Dit is 'n baie rustige omgewing en waarde vir geld. Ons sal hulle definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die eenheid en ook die hele perseel was baie aangenaam en skoon. Dit was beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toy
Accommodation @ Van's
Baie dankie, ek hoop ons sien jou gou weer!

George M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Privaat en netjies. Die perseel is privaat en netjies. Veilig in 'n briljante area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Ons het lekker gebly. Hulle het ons goed behandel en na ons geluister.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Toy
Accommodation @ Van's
Baie dankie, ek hoop jy kom gou weer. Lekker naweek vir julle.

Adrian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Relaxed atmosphere and great venue. We've used Accommodation @ Van's before and, as always, the venue was neat and the atmosphere relaxed. Our room was great and we really enjoyed our stay. The only hitch was that I had to clean the pool, as the automated pool cleaner was not working properly, and on check-out we struggled to get hold of the staff in order to check out. But apart from those minor issues, we really enjoyed our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Toy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Condon-laan 6, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8ab599f7e5546945e0a6e41084390d0bf4a950cfa66bc59b7d890cc1a10e218f74e80773616e876b63b94b63aea818a258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 6 Condon Avenue Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.834902759771 28.235346155225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang