Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Van's

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Frederick R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect night of peace and quiet in a wonderful room. Only wanted one night of peace and quiet a few minutes from home after our wedding. And that is exactly what we got. Very happy and would gladly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly - waarde vir geld gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Lekker geslaap . DSTV was af, maar kon rugby met streaming kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joni S
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2025

Baie lekker gebly en plek was skoon en netjies. Ons het baie lekker gekuier, plek was skoon en netjies. Die enigste negatiewe punt is dat ons nie een skerp mes of skêr kon kry om ons melkie oop te sny nie. En die TV in die slaapkamer het nie gewerk nie. Net die een in die sitkamer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Edith S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Uitstekend! Baie goeie diens, pragtig skoon. Baie hulpvaardig. Ek moes dringende kantoorwerk doen en hulle het my later laat uitboek. Baie kort kennis bespreek na bloutjie geloop op ander plek. Binne 30 minute na bespreking in ons 2-slaapkamer plekkie. Wow!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Kon rustig inboek en klaar maak vir funksie. Heerlik gebly! Vriendelike ontvangst.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonel K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Puik. Baie mooi, skoon en netjies met swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek. Fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toy
Accommodation @ Van's
Baie dankie, Sonel, vir jou pragtige terugvoer! Ek hoop jy kom gou weer! Groete, Toy Meyer

Nadine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gorgeous and well maintained! We had a pleasant stay. The unit was spacious and well equipped. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Perfect. Pretty great stay it was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Toy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Condon-laan 6, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8ab599f7e5546945e0a6e41084390d0bf4a950cfa66bc59b7d890cc1a10e218f74e80773616e876b63b94b63aea818a258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 6 Condon Avenue Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.834902759771 28.235346155225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang