Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation @ Van's

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Toy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 43 resensies vir Accommodation @ Van's
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Yoland F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoland F

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Rustige omgewing. Nie ver van my afsprake nie.

Wesley V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley V

Goeie waarde vir geld.

TV het nie gewerk nie. Geen instruksies vir WiFi nie. Geen beligting buite. Ek het in die nag arriveer en kon nie sien waar om te loop nie. Verblyf was skoon en netjies. Gasheer was beleefd en behulpsaam met my laat aankoms.

Semoune P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semoune P

Pleasant and enjoyable.

Just as shown in the pictures, in person even better. It is definitely value for money. The area is nice and quiet, and the accommodation is very nice and neatly kept. The host was very accommodating.

Jacques P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Fantasties.

Alles was reg toe ons daar aangekom het.

Andre V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Luks, ruim.

Baie beslis die moeite werd.

Lize S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S

Fantasties, ongelooflike lekker akkommodasie.

Tannie was baie tegemoetkomend en vriendelik. Die personeel was vriendelik en het elke dag ons woonstel skoon gemaak. Dit is 'n baie rustige omgewing en waarde vir geld. Ons sal hulle definitief weer besoek.

Jean V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V

Die eenheid en ook die hele perseel was baie aangenaam en skoon.

Dit was beslis die moeite werd.

Accommodation @ Van's se terugvoer

Baie dankie, ek hoop ons sien jou gou weer!

Accommodation @ Van's
George M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M

Privaat en netjies.

Die perseel is privaat en netjies. Veilig in 'n briljante area.

Hannes L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L

Ons het lekker gebly.

Hulle het ons goed behandel en na ons geluister.

Accommodation @ Van's se terugvoer

Baie dankie, ek hoop jy kom gou weer. Lekker naweek vir julle.

Accommodation @ Van's
Adrian D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D

Relaxed atmosphere and great venue.

We've used Accommodation @ Van's before and, as always, the venue was neat and the atmosphere relaxed. Our room was great and we really enjoyed our stay. The only hitch was that I had to clean the pool, as the automated pool cleaner was not working properly, and on check-out we struggled to get hold of the staff in order to check out. But apart from those minor issues, we really enjoyed our stay there.

Zanele S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Zanele S

Same as above.

The room was only prepared late, which made my stay shorter. It's a beautiful secluded cottage which I liked. It was clean.

Karen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Pleasant stay, affordable and child friendly.

Pleasant stay, equipped with all the necessities. Pool was great!

Jacques D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Spasie is genoeg vir klein gesin, veilige parkering, swembad 'n plus.

Waarde vir geld. Persoonlik sou ek meer privaatheid verkies het weens ander blyplekke ook op die perseel.

Brandon K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon K

We felt safe and the location is quite central.

Great staycation spot, perfect for our little family.

Marionel C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marionel C

Goeie waarde vir geld en netjiese kamers.

Goeie verblyf en baie netjies.

Hannes L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L

Baie lekker geslaap.

Baie lekker gebly, maar sukkel met aankoms vir diens by ontvangs. As ek bel lag die eienaar vir my.

Accommodation @ Van's se terugvoer

Goeie more Hannes,
Baie dankie vir jou 'review'. Indien ek lag, is dit uit pure vriendelikheid en vir geen ander ongure rede nie.
Lekker dag vir jou,
Groete,
Toy

Accommodation @ Van's
Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Verblyf is skoon en netjies. Beddens van goeie gehalte.

Lekker gebly, gerus en geslaap.

Accommodation @ Van's se terugvoer

Baie dankie, ek hoop ons sien jou gou weer.

Accommodation @ Van's
Heila C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila C

Rustig en ontspannend. Vriendelike staff.

Baie lekker gebly. Geen klagtes nie. Sal vir seker aanbeveel.

Adrienne K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K

Uitstekende verblyf!

Dit was vreeslik lekker gewees om hier te bly, dit was netjies en baie skoon. Sal graag weer hier kom oornag.

Accommodation @ Van's se terugvoer

Beste Adrienne,

Baie dankie dat jy by ons gebly het, ons hoop om jou gou weer te sien.

Groete,
Toy Meyer

Accommodation @ Van's
Minnie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie V

Alles was reg, alles was skoon. Het lekker geslaap.

Het baie lekker gebly, geen probleme gehad nie.

Accommodation @ Van's se terugvoer

Beste Minnie, baie dankie vir jou mooi woorde.
Groete,
Toy

Accommodation @ Van's
Elize M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Baie veilig.

Baie netjies en veilig gevoel.

Liesel N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel N

Dit was fantasties.

Ons het baie lekker gebly.

Christiaan J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J

Baie goeie waarde vir geld. Maklike pad na gastehuis. Stil rustige omgewing. Het dit baie geniet.

Sien sterre.

Mariaan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan G

Verras met vriendelike, bekwame Catherine en pragtige ruim, skoon wooneenheid.

Spesiale aandag deurgaans gekry om veral bejaarde gas tot hulp te wees.

Gerda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Baie goed.

Pragtige gastehuis met alles wat jy nodig het.

Martie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Baie netjies en skoon - baie dankie.

My sussie het baie lekker gebly en gesê alles was baie netjies en skoon. Daar was net niemand om elke dag skoon te maak nie, maar neem aan dis omdat dit oor kersnaweek was. En hulle sou graag die WiFi wou gebruik. Sal gaaf wees as die wagwoord êrens op 'n inligtingsblad in die huis kon wees.

Ina E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E

Home.

Dit is 'n baie lekker en groot plek. Alles wat mens nodig het, is daar.

Accommodation @ Van's se terugvoer

Beste Ina,

Dankie vir jou mooi terugvoer.

Groete,
Toy Meyer

Accommodation @ Van's
Zanele T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele T

Our stay was great and wonderful — enjoyed ourselves.

The only thing we did not like was the hot water, it finished quickly. I wish the pool area was not close to other guest rooms. Other than that, we had a wonderful and pleasant stay.

Aneske V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneske V

Baie gerieflik.

Mooi, netjies en in 'n rustige area.

Accommodation @ Van's se terugvoer

Baie dankie dat jy by ons gebly het, ons hoop om jou weer te sien.

Accommodation @ Van's
De Clercq M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Clercq M

Baie rustig en stil.

Baie goed ontvang, die eenhede het alles wat jy nodig het vir 1 aand se verblyf en dit is lekker stil om rustig te kan slaap.

Marina A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina A

Netjiese verblyf in 'n rustige omgewing.

Netjiese gastehuis met alles wat jy benodig.

Mariette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette V

Perfekte ligging.

Jammer vir beurtkrag met selfsorgeenheid. Geen manier van kosmaak sonder krag.

Accommodation @ Van's se terugvoer

Beste Mariette, dankie dat jy be ons gebly het. Ons is in die proses om Solar Krag te installeer, maar dit sal nog steeds nie die stoof aansit tydens Beurt krag nie. Beurtkrag is maar iets waarmee ons almal moet saamleef en rondom beplan. Lekker dag vir jou. Groete, Toy Meyer.

Accommodation @ Van's
Elsa S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Pragtige, bekostigbare verblyf.

Ons was in die drieslaapkamereenheid. Dit is 'n pragtige, ruim en versorgde eenheid. Die personeel was baie vriendelik en baie behulpsaam. Omgewing is rustig en ons beveel dit verseker aan.

Berna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berna V

3 Dames oornag na sakebesoek.

Ons het 'n 3-bed-eenheid bespreek, maar die beskrywing vir die betrokke eenheid was foutief op die webtuiste. Volgens die webtuiste het die eenheid 2 slaapkamers en 2 dubbelbeddens gehad, maar ons kry toe 'n eenheid met 'n dubbel bed en 'n bank in die sitkamer. Die gasvrou het ons egter tegemoed gekom, en oorgeskuif na 'n groter eenheid, teen ekstra koste. Gaste moet ook kennis neem dat nie al die eenhede nie oor solarkrag beskik nie, slegs sekeres en mens moet dit uitklaar voor jy bespreek as dit vir jou belangrik is.

Accommodation @ Van's se terugvoer

Goeiedag,

Ons is tog so bly, want al die eenhede het nou krag wanneer daar beurt krag is.

Groete,
Toy Meyer

Accommodation @ Van's
Demacius C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Demacius C

Was a good stay.

Nice accommodation, everything you need in the kitchen for 2 people is there, very nice, the room was beautiful. We had a problem with the DStv, but the reception lady sorted it out fast, very good service from her. What we didn't know is that there are actually 2 separate premises and the french quarter is actually not separate, it's connected to the other french quarter 2. I would recommend it, a good place.

Johan N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Baie rustige plek.

Aangename plekkie, net bietjie ver van my besigheid wat ek moes meemaak, volgens die aanlynsoeke het dit 3.5 km gewys, en uiteindelik was dit 21 km. Maar ek het nog lekker gebly en sal weer oornag as ek nader besigheid doen.

Aliciya T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aliciya T

Netjies en skoon.

Verblyf is skoon, funksioneel en netjies.

Hannes N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes N

Rustig en veilig.

Gerieflike verblyf in veilige, rustige omgewing met goedversorgde tuin. Ongelukkig het beurtkrag tot 'n mate ongerief veroorsaak wat die fasiliteite aanbetref.

Kowie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kowie V

Die besoek was genotvol.

Kamers binne baie mooi en netjies.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maudette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maudette V

Teleurstellend.

Ons almal weet dat krag 'n groot rol speel vandag. Maar daar was 1 flitslig vir die hele huis. Die agterstoep was lanklaas skoongemaak, ons kon nie eers daar sit nie. Ek wil nie negatief wees nie, maar vir die bedrag kon ons baie beter verblyf gekry het.

Accommodation @ Van's se terugvoer

Beste Maudette, ons is in die proses om Solar Krag te installeer, maar wag ons beurt af daarvoor. Die eenheid het addisionele lampies in elke bedlampie wat aankom tydens beurtkrag. Miskien het jy dit nie agtergekom nie. Die eenheid het dan 'n noodling in die sitkamer. Behalwe vir die agterstoep is daar wel 'n voorstoep en 'n lekker lapa. Daar is geneig om blare in die stoepie te val bedags en dan kan dit nie weg waai nie omdat hy ommuur is. Groete, Toy Meyer.

Accommodation @ Van's
Nikki D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nikki D

Didn't live up to the expectation.

Photos didn't match up to the actual venue. Rooms weren't very clean or well looked after. Overall quite disappointed with our stay.

Adrian D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian D

Relaxing stay.

Very friendly. Venue was comfortable and clean.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Condon-laan 6, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8ab599f7e5546945e0a6e41084390d0bf4a950cfa66bc59b7d890cc1a10e218f74e80773616e876b63b94b63aea818a258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 6 Condon Avenue Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.834902759771 28.235346155225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang