Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation at Annie's

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Reinier R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lekker gebly met goeie diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig. Baie lekker gewees. Lekker geslaap. Dankie Antoinette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Vinnige reis gewees vir ons maar het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie veilige omgewing en daar is alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was die perfekte plek gewees. Ons kon nie vir beter vra nie. Dit was baie netjies, skoon en mooi. Ons het heerlik gebly en sal in die toekoms definitief weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fenominaal lekker puik. Vriendelike ontvangs, vinnige diens en hulp tot in ons kamer. Rustige atmosfeer, lekker geslaap, alles was daar en in orde wat ons nodig gehad het. En netjies skoon. Dankie vir jou vriendelikheid en diens. Dit was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bregitha P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Veilig gevoel en lekker geslaap. Baie baie lekker gewees. Skoon, netjies, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtig, netjies, skoon. Dit was pragtig, netjies en skoon. Die bed het heerlik geslaap. Ek sal die plek aanbeveel en beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Accommodation at Annie's
Baie dankie dat julle gekies het om by ons te bly. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het. Julle was model gaste. Sien uit om julle weer te sien.

Wilna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is stylvol en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Accommodation at Annie's
Wilna en metgesel was net 'n plesier om hulle hier te gehad het en sal hulle enige tyd terug verwelkom.

Bettie R
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Aangenaam. Ons het min tyd by die gastehuis spandeer, maar die tyd wat ons wel daar was, was baie aangenaam. Die gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Accommodation at Annie's
Bettie en haar familie was aangename gaste en plesier om hier te gehad het. Hulle het die kamers baie netjies gelaat. Ek sal hulle enige tyd terug verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tafelkopstraat 6, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA216de413b2f59600a4278afd694232fc0522b8e227a8f61e193380877185e187bf964a65f809d0dcb5b8572992bde40aeaba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 6 Tafelkop Street Van Riebeeck Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.077963975935 28.217209406746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang