Accommodation at Annie's
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Veronica S - Sep 2024
Algehele gradering
Veilige omgewing. Alles was mooi, skoon en netjies. Sal weer hier oorbly.
Reinier R - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gebly met goeie diens.
Fanie N - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig.
Angelique T - Mei 2024
Algehele gradering
Vinnige reis gewees vir ons maar het baie lekker gebly.
Charlene E - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was die perfekte plek gewees.
Louis V - Apr 2024
Algehele gradering
Fenominaal lekker puik.
Bregitha P - Jul 2024
Algehele gradering
Veilig gevoel en lekker geslaap.
Sharlene M - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies, skoon.
Accommodation at Annie's se terugvoer
Baie dankie dat julle gekies het om by ons te bly. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het. Julle was model gaste. Sien uit om julle weer te sien.
Wilna D - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Accommodation at Annie's se terugvoer
Wilna en metgesel was net 'n plesier om hulle hier te gehad het en sal hulle enige tyd terug verwelkom.
Bettie R - Sep 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Accommodation at Annie's se terugvoer
Bettie en haar familie was aangename gaste en plesier om hier te gehad het. Hulle het die kamers baie netjies gelaat. Ek sal hulle enige tyd terug verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelkopstraat 6, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang