Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation at Annie's

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tafelkopstraat 6, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Accommodation at Annie's, geleë in Van Riebeeck Park, Kempton Park, is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike verblyf aan gaste bied. Of jy nou 'n sakereisiger of 'n ontspanningsoeker is, hierdie gastehuis bied 'n ideale opsie vir korttermyn- of langtermynverblyf.

Verblyf word gebied in 3 kamers wat elk 2 tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die Selfsorg-familiekamer en die Selfsorg-kamer het elk 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier en 'n induksiestoof. Elke kamer het 'n TV met DStv en komplimentêre sjerrie.

Gaste kan gratis WiFi en toegang tot veilige onderdakparkeerplek, 'n gedeelde lapa met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Veronica S
Gesin met klein kinders
5.0
Veilige omgewing. Alles was mooi, skoon en netjies. Sal weer hier oorbly. Vinnige oornag, is vriendelik ontvang en baie lekker gebly.
Sep 2024
Reinier R
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly met goeie diens. Sien sterre.
Aug 2024
Fanie N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lekker gewees. Lekker geslaap. Dankie Antoinette.
Jul 2024
Angelique T
Gesin met klein kinders
5.0
Vinnige reis gewees vir ons maar het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie veilige omgewing en daar is alles wat jy nodig het!
Mei 2024
Charlene E
Saam met vriende
5.0
Dit was die perfekte plek gewees. Ons kon nie vir beter vra nie. Dit was baie netjies, skoon en mooi. Ons het heerlik gebly en sal in die toekoms defi...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tafelkopstraat 6, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Accommodation at Annie's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tafelkopstraat 6, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA216de413b2f59600a4278afd694232fc0522b8e227a8f61e193380877185e187bf964a65f809d0dcb5b8572992bde40aeaba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 6 Tafelkop Street Van Riebeeck Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.077963975935 28.217209406746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang