Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation at Potch Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisstraat 156, Potchefstroom, 2521, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Accommodation at Potch Guesthouse is gerieflik geleë in Potchefstroom en is naby Potchefstroom Hospitaal. Die gastehuis is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Verblyf word gebied in 5 aparte kamers wat elk gemaklik 2 tot 3 volwassenes kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met óf 'n dubbelbed en 'n enkelbed óf 'n dubbelbed en rusbanke vir kinders. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.

Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar. Toegang tot die eiendom word deur 'n afstandbeheer beheer en gratis parkeerplek word voorsien. Die fasiliteit sluit sonkrag in, wat verseker dat TV's en Wi-Fi operasioneel bly selfs tydens beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kruisstraat 156, Potchefstroom, 2521, Noordwes
  • Gaste dink Accommodation at Potch Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisstraat 156, Potchefstroom, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb46470454b188f08cb5ea50b3702c1f84312eb478f308cfb46a85142e157d85b8d2cdf62ec726dbc4e3bbbd76f7e3f741235?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 156 Kruis Street Potchefstroom 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.737558908375 27.08387102209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang