Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation at Thabong Venue

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Yolandie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Ons het baie lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannine Z
1 nag
4.8
Apr 2024

Pragtige plek met baie goeie diens. Ja, dit was heerlik gewees met soveel gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Was baie lekker en mooi. Sal net voorstel vir meer toiletpapier in die kamers. Daar was minder as helfte van 'n toiletrolletjie en was deur die nag klaar gewees en daar was geen ander spaarrolle nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian K
1 nag Besigheidsreis
3.2
Jan 2023

Ons het net oorgeslaap. Betaal te veel vir net die kamer.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rina C
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Baie geniet, pragtige plek, uitstekende personeel. Ontbyt was eerste klas, 10/10 vir die kok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak R
1 nag Saam met vriende
4.0
Okt 2021

Was saam vriende by 'n troue daar. Dis 'n mooi plek vir troues. Die verblyf op die perseel was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tanya
Accommodation at Thabong Venue
Geagte Isak, Baie dankie vir jou spoedige terugvoering. Dit word opreg waardeur, Dit was vir ons n groot vooreg om julle te kon huisves hier by Thabong Entertainment Julle terugvoering word op heers waardeur. Baie mooi daggie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denneweg 22, Rand Collieries, Brakpan, 1552, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bd84355343001fcb3355232193399d99e91dbe262d82cf0d30235b46aa709a04e6c63754cc3feb0f6979fa3b812f18c8dd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 22 Denne Road Rand Collieries 1552 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.262932359421 28.359651400091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang