Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation Mosselbay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Shana - You have such a lovely family and you and your family will always be welcome.

Shelley F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

N huisie by die see! Dit voel behoorlik soos jou eie huisie by die see! Ons het vreeslik lekker gebly! Hilda is dierbaar en vreeslik gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Dankbaar dat julle jullie verblyf geniet het. Julle is 'n gawe familie wat enige tyd weer welkom is. Groete aan almal tuis. Johann en Hilda

Ada R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Asemrowend, rustig, baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was asemrowend en kon nie beter gewees het nie. Dit is baie naby aan die see, maar dis ongelukkig moeilik om by die strand uit te kom. Die gasvrou/eienaar is baie vriendelik en behulpsaam, ons het dadelik hierdie gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het en dit geniet het. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te ontvang - daarby ruil ons nog steeds nuus uit. Wat 'n besondere voorreg. Groetnis, Johann en Hilda

Adéle V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Pragtige wooneenheid. Lieflike uitsig. Sentraal geleë. Baie aangename tyd geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang. Enige tyd welkom. Groetnis Johann en Hilda

Charles L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Fantasties. Verblyf was fantasties, die ligging was asemrowend. Gashere was baie vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Baie dankie dat julle hier tusgegaan het, al was dit 'n kort tydjie. Ons vertrou dat ons gawe mense soos julle weer in die toekoms kan ontvang. Groete, Johann en Hilda

Zelda P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Sal weer van hulle gebruik maak. Hulle was baie vriendelik en het ons tuis laat voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gregwull A
Kort verblyf
2.2
Feb 2024

Vriendlike mense se plek help altyd waar hulle kan en kommunikasie is tops. Ons het lekker gebly. Net die stort vir groot mense werk nie so lekker nie, maar anders is die plek skoon en 'n mooi see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Lucy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Hilda was an exceptional host and we had an awesome stay. Everything we needed was available, and she always kept us updated on anything, including the terrible weather we had. We loved all of it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Hi Lucy, It's so good to know you enjoyed your stay apart from the unusual weather we experienced in the Western Cape that weekend. Your positive outlook is a reflection of your personality. Best wishes to you and your family. Hope to see you soon. Regards, Hilda

Juanita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlik, rustig en stil. Goed toegerus in 'n veilige area. Ons het welkom gevoel van die begin af. Sal beslis weer inboek en verblyf hier aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Accommodation Mosselbay
Dankbaar julle het tuis gevoel en die wegbreek geniet, kom enige tyd weer. groete - Johann en Hilda

Sarene H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Dit was 'n heerlike vakansie en het aan al ons vereistes voldoen. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nutans-straat 18, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxNGVhZGFmLTFlMDItNDBkMS05NTZlLTgwYTk5ZTg1OGM4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 18 Nutans Street Mossel Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.205786404674 22.037277440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang