Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation Mosselbay

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nutans-straat 18, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Akkommodasie Mosselbaaibaai skuil aan die kuslyn van Danabaai en kyk uit oor die lang stuk pragtige strandfront met nimmereindigende see-uitsigte. Die huis bied 2 knus selfsorgwoonstelle met privaat ingange wat verseker enige vakansie 'n wonderlike ervaring sal maak. Gaste kan selfs walvisse en dolfyne vanaf die eiendom waarneem.

Die eerste woonstel, Whalewatch, is op die boonste verdieping geleë en bied ongeëwenaarde panoramiese see-uitsigte regdeur die woonstel, waar gaste selfs walvisse en dolfyne vanuit hul kamers kan sien. Hierdie ruim eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste, neem asseblief kennis dat dit 'n stapelbed insluit. Dit het 'n ten volle toegeruste selfsorgkombuis, 'n groot sitarea en 2 ruim balkonne waarvan 1 noord-front en 1 suid-front met addisionele sitplek. Die sitkamer het 'n TV met DStv-toegang en die patio het 'n draagbare braai.

Die tweede woonstel, Seahorse, is 'n oopplan-enkelwoonstel in die onderste deel van die huis. Hierdie oulike eenheid, alhoewel sonder see-uitsigte, baat by 'n lieflike tuin en braaiplek. Die eenheid het 'n oopplan-slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis en 'n sitarea met DStv-toegang. Die sitarea dien ook as 'n tweede slaaparea, aangesien dit 2 enkelbeddens het.

Met Accommodation Mosselbay is gaste net 'n hanetreetjie van die strand af waar hulle dit verseker sal geniet om langs die waterkant te stap of op warm sonskyndae op die sand te kan lê. Mosselbaai is net 'n kort entjie se ry weg waar mens 'n verskeidenheid restaurante, winkels en vele ander opwindende plekke of doendinge kan vind.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Accommodation Mosselbay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Nutans-straat 18, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Accommodation Mosselbay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nutans-straat 18, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxNGVhZGFmLTFlMDItNDBkMS05NTZlLTgwYTk5ZTg1OGM4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 18 Nutans Street Mossel Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.205786404674 22.037277440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang