Accommodation Nachelle
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 114
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Niël C - Apr 2024
Algehele gradering
Idilliese selfsorg verblyf.
Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitsteekende diens en vriendelike ontvangs.
Sarel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed geleë gastehuis, net wat nodig was. Baie dankie!
Dieter S - Mrt 2024
Algehele gradering
Very pleasant stay, cosy and with everything you'd need for self-catering.
Davelene A - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable, relaxing and safe.
Miriam S - Feb 2024
Algehele gradering
My verblyf was rustig.
Niël C - Jan 2024
Algehele gradering
Maklik, veilig, vriendelik & oulik.
Chelsea Tamsyn T - Sep 2024
Algehele gradering
Definitely a place I will go back to.
Liezel D - Jul 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Michael B - Feb 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Benito W - Apr 2024
Algehele gradering
Was good.
Miriam S - Des 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam en ek het dit geniet.
Omika R - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
Carel O - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Miriam S - Aug 2023
Algehele gradering
Ek het dit geniet - binne bereik van alles.
Mias S - Aug 2023
Algehele gradering
Lieflik
Jack R - Jun 2023
Algehele gradering
A beautiful place to stay in a beautiful town.
Dalene F - Mrt 2023
Algehele gradering
What a gracious and generous hostess.
Jana V - Feb 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Wilhelmina C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig, privaat netjies, skoon en veilig.
Nicky V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en lekker ruim.
Genevieve R - Apr 2023
Algehele gradering
Omgewing rustig, naby winkels geleë.
Freddie B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon met alles wat jy kan benodig.
Deon K - Apr 2023
Algehele gradering
Hospitalisasie.
Accommodation Nachelle se terugvoer
Hi Deon
Dit is jammer dat ons nie persoonlik ontmoet het nie. Ons adverteer nie dat ons oor DSTV beskik nie. In verskeie gesprekke met u vrou gedurende jul verblyf, het ons geen indrukke gekry van enige ongelukkigheid nie. Behalwe vir die DSTV probleem kon ons ook geen van die gebreke wat u noem opspoor nie. Ons is weereens jammer vir die ongerief wat u moes verduur en hoop om van diens te wees met u volgende hospitaal besoek.
Groete
Robert & Yvette
Vanessa D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, veilig en maklik om te kry. Lekker naby N1-winkelsentrum.
Chetan P - Des 2022
Algehele gradering
Good place to stay.
Hannes K - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en waarde vir geld.
Lees meerMiriam S - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was awesome.
Miriam S - Jul 2022
Algehele gradering
Het dit geniet, hou van my privaatheid, dit word respekteer.
Yvette P - Apr 2022
Algehele gradering
Robert and Yvette are excellent hosts.
Henry L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Mervyn C - Feb 2022
Algehele gradering
Exactly what I needed.
Hanita S - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Beatrice J - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, veilig, gerieflik en perfek geleë.
Clifford C - Des 2022
Algehele gradering
Dit was goeie waarde vir geld.
Jaco P - Sep 2022
Algehele gradering
Het dit geniet.
Larry D - Mei 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Anthea C - Mei 2022
Algehele gradering
Soos gewoonlik heerlik.
Anchen N - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was lekker stil en rustig en net wat ek nodig gehad het. Alles wat nodig was, was voorsien en ek het geen klagtes nie.
Lees meerElane D - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Charmagne P - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, gasvry en 'n plesier om daar te bly.
Claudette B - Sep 2022
Algehele gradering
Was nie veel tuis nie, behalwe in die aand.
Lees meerAccommodation Nachelle se terugvoer
Hi Claudette
Baie dankie vir jul terugvoer dit word baie waardeer. Met die beurt krag wat dinge gereeld omkrap het ons sonkrag panele laat installeer. Die warm water is dus afhanklik van die weersomstandighede en so ook watter tyd van die dag of nag water gebruik word. Nie noodwendig die ideale omstandighede nie maar die beste wat ons kan bied in die afwesigheid van elektrisiteit weens beurt krag. Nietemin ons vra om verskoning vir die ongerief verduur. Ons hoop om jul weer te sien en weereens dankie vir die terugvoer.
Groete
David R - Jan 2022
Algehele gradering
Was aangenaam.
Elaine W - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean and very central.
Daryl G - Aug 2022
Algehele gradering
Very nice and quiet area.
Janice V - Jan 2022
Algehele gradering
Kuier was beknop. Sal nie 'n gesin met kinders aanraai om daar te bly nie. Dis baie klein.
Stiehann Mario S - Mrt 2022
Algehele gradering
Nooit weer!
Lees meerAccommodation Nachelle se terugvoer
Goeie dag Stiehann
Ons neem kennis van jou ongelukkigheid tydens jou verblyf en vra omverskoning vir die ongerief. Ons trots onself egter daarop dat ons kliente vryheid gee om te kom en gaan soos hul wil en ag dit nie nodig om onnodig lastig te wees nie en jeens die rede dat ons dalk net twee maal gedurende u paar dae verblyf met u kontak gehad het. Nieteenstaande, kan ons ook nie iets doen aan n saak as die klient dit nie onder ons aandag bring nie. Dit sou meskien makliker gewees om n oplossing te vind vir u miere probleem sou u ons tydens u verblyf daarvan ingelig was.
Die onderbreking van WiFi is aangewese op verskeie faktore. Ons het nog geen vorige klagtes hieroor ontvang nie.
Nietemin, as u wel u weg oopsien om weer by Accommodation Nachelle tuis te gaan sal ons beslis omsien die aspekte wat u aangeroer het.
Weereens vra ons om verskoning vir u ongerief.
Trudie P - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Mariemuthu M - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Anthea C - Nov 2021
Algehele gradering
Die welkom was baie goed.
Ramonia S - Sep 2021
Algehele gradering
Very relaxing
Berneto C - Mei 2021
Algehele gradering
Onglooflik baie lekker en rustig.
Anthea C - Mei 2021
Algehele gradering
The owner accommodated us very nicely, buy allowing a very late check-in. He was friendly and very welcoming.
Vinelic A - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie lekker. Sal weer gaan.
Marianne B - Mrt 2021
Algehele gradering
Amazing!
Vinelic A - Mrt 2021
Algehele gradering
Was baie lekker. Sal weer gaan.
Lizzie J - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs gehad. Rustig en ons kon met 'n geruste hart gaan slaap.
Chris G - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld
Gerhardt S - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam in die algemeen
Chantel L - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig en skoon. Ons het lekker gebly.
Ansa R - Apr 2021
Algehele gradering
Gelieflik en baie netjies.
Theresa O - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustige area en baie lekker gebly.
Stephan J - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Martin V - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Monique M - Okt 2021
Algehele gradering
3 aande tydens Cycle Tour.
Lydia P - Mrt 2020
Algehele gradering
Quaint and neat, quiet and safe. Had a very pleasant weekend.
Madeleine V - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Anel P - Sep 2020
Algehele gradering
Mooi skoon eenheid, vriendelike diens.
Mari F - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese skoon eenheid
Althea S - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies, rustig en gerieflike plekkie
Estelle O - Nov 2019
Algehele gradering
Vir 'n slag 'n plek wat hul foto's oortref!
Terrence R - Okt 2019
Algehele gradering
Quiet, clean, good value for money - thank you.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stil, skoon en goeie waarde vir geld. Dankie.
Ons het ons verblyf by Nachelle baie geniet. Die plek is skoon, sentraal geleë en is goeie waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Biola P - Sep 2019
Algehele gradering
We had a very relaxing weekend, in a safe area where the mall is situated 5 min away.
Bruce C - Okt 2019
Algehele gradering
Outstanding value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende waarde vir geld.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amanda S C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie sentraal geleë, stil area, veilig.
Barend C - Aug 2019
Algehele gradering
Friendly host.
Avrillene M - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies, als wat jy nodig het.
Kruschev Tiyo S - Apr 2019
Algehele gradering
Environment. It has everything that makes a client feel homely.
Jessica A - Apr 2019
Algehele gradering
Home away form home.
Treasure V - Apr 2019
Algehele gradering
Perfect accommodation for home away from home. Full of comfort.
Nkanyiso D - Mrt 2019
Algehele gradering
Great service.
Carli J - Aug 2019
Algehele gradering
Comfortable with everything that you need.
Marli W - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies.
Daryll B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Nkanyiso D - Jan 2019
Algehele gradering
I particularly liked that the fact Nachelle is near N1 City Mall.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die feit dat Nachelle eintlik naby N1 City Mall geleë is, is veral gewild.
Groot, intieme ruimte. Ek sou dit aanbeveel en wil graag teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Majella V - Aug 2019
Algehele gradering
Naby die konferensiesentrum met alles wat ons nodig gehad het.
Pieter N - Aug 2019
Algehele gradering
Great service, real value for money.
Marlize S - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon en gerieflike slaapplek naby stad.
Christopher C - Jun 2019
Algehele gradering
Luke warm.
Esther G - Des 2018
Algehele gradering
Enjoyed the stay at Accommodation Nachelle.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het die verblyf by Accommodation Nachelle geniet.
Goeie verblyf, venue, area en gashere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Reynrtte V - Nov 2018
Algehele gradering
Excellent and peaceful.
Ockert S - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en baie netjies.
Sunè J - Jun 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
Hannes B - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige buurt, baie veilig en naby N1 City-hospitaal en Panorama Mediese Sentrum. Vriendelike kliëntediens.
Lees meerLynn S - Mei 2018
Algehele gradering
Was absolutely wonderful. Definitely recommend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was absoluut wonderlik. Sal dit beslis aanbeveel.
Skoon, netjies en sentraal. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willie S - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid, ideaal vir verblyf in Kaapstad.
Edison B - Feb 2018
Algehele gradering
Neat, cozy and safe.
Anirban C - Des 2018
Algehele gradering
Very Cosy
Yvette H - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal geleë.
Rochelle H - Jun 2018
Algehele gradering
Will definitely be back with my family.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal beslis terug wees met my gesin.
Ons het 'n lieflike tyd gehad en dit was so naby en sentraal. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Portia K - Apr 2018
Algehele gradering
Great establishment.
Kiki I - Mrt 2018
Algehele gradering
Gewoon lekker.
Elma V - Apr 2018
Algehele gradering
Nice accommodation for short stay.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Andre Van Der Merwe V - Sep 2018
Algehele gradering
Swak diens en die eienaar is ongeskik verby.
Lees meerAccommodation Nachelle se terugvoer
Goeie dag Andre.
Jammer om te verneem van jul swak ondervinding met jul verblyf by Akkommodasie Nachelle.
Die spreeklui sê 'n saak het altyd twee kante. Jy het nagelaat om te noem dat julle nie op die afgespreekte tyd vir aankoms gehou het nie en daarop aangedring het dat ons jou in ontvangs moet neem.
Ons navraag aan jou met betrekking tot jou klein kinders was slegs gewees om jou van 'n addisionele bedseiltjie vir die matras se beskermering te voorsien, sou een van jou kinders dalk 'n glipsie hê gedurende die nag. Dit is ons standaard praktyk.
Ons breekware is 2 maande gelede vervang en volledig toegerus. Dit word daagliks met elke skoonmaak deeglik nagegaan.
Ons verblyf is dalk nie kindervriendelik genoeg sou jy iets anders as 'n TV met DVD en USB fasiliteite verwag het nie. Die private vierkant tot gaste se beskiking beskik ook nie oor speeltoerusting vir kinders nie, maar dit is baie veilig vir 'n kind om homself te vermaak as pa en ma nie kan uithelp nie.
Met betrekking tot die '1000 plakkate' wat aan jou die voorkoms van 'n koshuiskamer gee kan ek met jou meedeel dat die Stad Kaapstad al vir 'n jaar lank onder streng waterbeperkings gebuk gaan. Die '1000 plakkaat' versiering is daar geplaas om kliënte van die omstandighede in die Stad bewus te maak. Nietemin, ons vra weereens om verskoning vir enige ongerief wat jy en jou gesin moes verduur het.
Ons is glad nie onveilbaar nie en is oop vir voorstelle tot verbetering maar sou verkies het dat jy jou misnoë dadelik en direk met ons as eienaars opgeneem het. Ondanks jul ondervinding by Akkommodasie Nachelle, wens ons julle as gesin 'n voorspoedige verblyf toe in die Kaap en hoop dit was die regte besluit gewees om hierheen te verhuis.
Groete,
Robert en Yvette
Mbavhalelo R - Jul 2018
Algehele gradering
Clean and quiet place.
Susanna & Klaus K - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lees meerHannelie K - Okt 2017
Algehele gradering
Dis 'n skoon, goed ingerigte, veilige plek.
Christo P - Okt 2017
Algehele gradering
Accommodation was in easy reach of the shopping complex and the Grandwest Casino.
Henning G - Mei 2017
Algehele gradering
Aangenaam, goed toegerus, smaakvol en goeie waarde vir jou geld.
Eunice P - Des 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik en goed.
Chantel C - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon!
Marinda K - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik gerus na 'n lang dag se ry.
Hardus W - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelike eienaars en netjiese eenheid.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 210, Tygerdal, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang