Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation Nachelle

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeekstraat 210, Tygerdal, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Vanaf R560 R476 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Accommodation Nachelle is sentraal geleë in Tygerdal/Goodwood, in die Noordelike Voorstede, en bied 2 eenhede met slaapplek vir 2 mense.

Gaste kan die Michelle- of Rodette-eenheid bespreek, wat almal volledig gemeubileer is met dubbel- of enkelbeddens, en privaat badkamers met storte het. Linne word voorsien, en die kamers is toegerus met waaiers sowel as verwarmers en handdoekverwarmers in die badkamers. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. Elkeen van die eenhede het ook 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof asook die nodige eetgerei en breekware. Die eenhede het ook TV's met plaaslike kanale en DVD-spelers. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige, privaat parkeerplek word voorsien, en elkeen van die eenhede het 'n privaat ingang vir privaatheid. Elektrisiteit word tydens beurtkrag voorsien.

Accommodation Nachelle is naby verskeie winkelsentrums en restaurante is binne 500 m vanaf. Die Grand West Casino is net 3 km weg. Die Panorama-hospitaal en die N1 City Netcare-hospitaal is net 500 m weg. Kaapstad bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge om almal te vermaak. Die see en strande is binne 'n radius van 10 km en die Durbanville-wynroete is minder as 7 km vanaf die verblyf. Die ligging is ook ideaal vir bergfietsryers en gholfspelers met verskeie roetes en Parow se 18 putjie gholfbaan wat net 1 km weg is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Niël C
5.0
Idilliese selfsorg verblyf. Dit was fantasties met 'n uitsig op Tafelberg en naby geleë.
Apr 2024
Riana V
5.0
Uitsteekende diens en vriendelike ontvangs. Dit was heerlik om daar te kon oorbly. Vriendelike ontvangs en sentraal vir al die plekke wat ek wou besoe...
Sien meer
Mrt 2024
Sarel V
Besigheidsreis
5.0
Goed geleë gastehuis, net wat nodig was. Baie dankie! Tuiste weg van die huis!
Mrt 2024
Dieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay, cosy and with everything you'd need for self-catering. Great location, very friendly and helpful host. Clean and ti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Davelene A
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, relaxing and safe. Quiet, no unnecessary interruptions. Relaxed atmosphere. All equipment and utensils needed in a self-ca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Riebeekstraat 210, Tygerdal, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Accommodation Nachelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R560
R560 R476
per nag, vir 2 mense
Vanaf R560
R560 R476
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeekstraat 210, Tygerdal, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d5e3e7f4c1f8e8c8d76c7a0747250bc191df488d3630164344c71894a9eee3546dd757c757a731a534010df67f1fd11e61d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R560 nouVanaf R476 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 210 Riebeek Street Tygerdal 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894206416859 18.552862449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang