Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Achimer at 44

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nyala-straat 44, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Achimer at 44 bied 'n lieflike selfsorg-toevlugsoord in Welkom en is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie bekoorlike eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-eenheid het 'n slim-TV, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n rusbank en gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Welkom-museum is 1,5 km ver, Fantasia Pretpark is 2,6 km ver en Welkom Fish is 5,8 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Achimer at 44
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rethabile Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Nyala-straat 44, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Achimer at 44 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Doorn Welkom Vrystaat
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nyala-straat 44, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd7241f778610f9127d4e24e27a05961de82352af574594359506a43d273dfa29f7517e3a22204d36a9cd15a315c8ce7c307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 44 Nyala Street Welkom 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.9841948 26.7505636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang