Acima Do Mar
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscus-weg 24, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 180 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Acima Do Mar bied verblyf in gerieflike selfsorgeenhede in Margate, net 750 m vanaf Margate se hoofstrand.
Elke selfsorgvakansie-eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Hierdie lieflike eenhede spog elkeen met oop stoepe met braaigeriewe en asemrowende uitsigte oor die perseel en die see.
Alhoewel die perseel gedeel word, word die 3 omheinde eenhede individueel bespreek en het hul eie omheinde tuin, gedeelde parkeerplek en oprit.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
MHP Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hibiscus-weg 24, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscus-weg 24, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang