Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lena C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Perfekte plekkie. Gillian is baie vriendelik en behulpsaam. Die omgewing is stil. Loopafstand vanaf die mall. Die blyplek is lekker geleë en baie skoon. Ek sal weer daar wil gaan bly. Baie rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lieflik, gemaklik, goed geleë! Heerlik gebly! Alles gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Feb 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Allan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Comfortable and central to many attractions in Cape Town. Very friendly hosts, secure parking and accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Acorn Cottage
Thanks Allan. I hope Clarence Drive was up to expectations and the remainder of your road trip was enjoyable. Kind regards, Gillian

John S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Very pleasant cottage, would have liked bed linen change as we were there for 9 days. Very lovely, helpful hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loutjie En Johanna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Al was ons vir 'n doktersbesoek was dit lekker! Dit was net wat ons nodig gehad het goeie ligging, skoon, tv, alles wat jy nodig het vir so 'n kort besoek aan die Kaap!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gillian
Acorn Cottage
Baie dankie Loutjie en Johanna.

Heather M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Great place to stay. Lovely clean and neat unit. We had everything we needed. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dederich W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2017

Als was in orde. Sal enige persoon aanbeveel om oor te slaap, maar slegs 2 persone, en is baie veilig, sowel die parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2017

Ek het vreeslik lekker gebly en dit het aan al my vereistes voldoen. Absoluut alles wat ek nodig gehad het wanneer ek reis en sal definitief weer oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harcourt-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3Y2IzMTM0LWU0OTUtNGE2OS04MTM0LWVjYTVkMzZjNjAzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 2 Harcourt Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9821063 18.4573016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang