Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harcourt-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Acorn Cottage is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Claremont geleë is. Hierdie kothuis is gerieflik geleë binne stapafstand vanaf Cavendish Square Winkelsentrum, Virgin Active Claremont asook koffiewinkels en restaurante.

Dié kothuis het sy eie oprit, veilige parkeerplek en 'n privaat ingang, met 'n buite-patio-area wat 'n tafel en stoele het. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n aparte oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die goed toegeruste kombuis het 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, koffiesuier, yskassie onder die toonbank en 'n lugbraaier. Daar is 'n gasplaat vir kook tydens beurtkrag. Eetgerei en breekware word voorsien.

Die sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv-kyk. Gratis WiFi-internet word voorsien vir gaste om te gebruik en daar is 'n omskakelaar vir beurtkrag. Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Veilige parkeerplek is beskikbaar, met afstandbeheerde toegang.

Acorn Cottage is 10 minute se ry vanaf die Nuweland-krieket- en rugbystadions, Kirstenbosch Botaniese Tuine en ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Harcourt-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Acorn Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harcourt-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3Y2IzMTM0LWU0OTUtNGE2OS04MTM0LWVjYTVkMzZjNjAzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 2 Harcourt Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9821063 18.4573016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang