Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 101

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Acorn Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Eduard N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard N

Huis weg van die huis.

Baie lekker gebly. Die klein kamer sal nog lekker wees as daar later 'n mini yskassie en dalk 'n lugversorger kan wees. Maar nogsteeds, was dit baie lekker en sal ek hoogs aanbeveel.

Anthea A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea A

Vriendelike ontvangs en professionele personeel.

My tienerseun en ek het lekker gebly. Ons kamer was opgradeer sonder enige kostes. Die personeel het uit hul pad gegaan om, op versoek, heerlike pannekoek vir my seun te maak. Dit was ons tweede keer by die akkommodasie en ons verblyf was weereens baie aangenaam.

Acorn Guest House se terugvoer

Goeiedag Anthea

Dit was goed om julle te huisves vir die 2de keer. Julle is altyd welkom. Jou seun wat die swembad aangedurf het, was indrukwekkend.

Bel asb.

Acorn Guest House
Jacobus F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus F

Was baie lekker en baie netjies.

Gasvryheid was baie goed. Ek en my lewensmaat sal enige tyd weer daar gaan bly of vir mense aanbeveel om daar te bly!

Acorn Guest House se terugvoer

Hi Jacobus,

Dit was lekker om julle te kon verwelkom hier by ons. Ons sien uit vir julle volgende stop by ons.

Acorn Guest House
Anthea A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea A

Die tip top diens en geriewe het ons soos konings laat voel. Baie dankie.

Ek en my mede-reisigers is beïndruk met die vriendelike ontvangs wat ons gekry het. Die personeel het uit hul pad uit gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Almal was professioneel en bedagsaam. Ek sal definitief weer daar oorbly.

Rochelle J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle J

Goed gelee, hulpvaardig, vriendelik, gasvryheid.

Acorn Gaste Huis was nie net goed gelee nie, die vriendelike ontvangs van die personeel en eienaar laat jou so gerus en ontspanne voel, asof dit jou eie huis is. Defnitief aanbeveelbaar.

Acorn Guest House se terugvoer

Hallo Rochelle
Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om n oorsig van die gastehuis en ons dienste te lewer. Ons is baie bly dat ons jou kon akkommodeer en ons vertrou dat as jy George toe kom, dat ons gastehuis weer jou keuse sal wees.
Amanda

Acorn Guest House
Karin S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Alles was perfek.

Die kamer en eetvertrek is pragtig. Die diens is uitstekend. Die ontbyt is baie lekker. Ek sal definitief weer by die gastehuis kom bly.

Acorn Guest House se terugvoer

Ons is bly jy hou van ons decor en het jou tyd by ons geniet. Hoop ons sien jou weer.

Acorn Guest House
Cor V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cor V

Uitstekende diens.

Pragtige kamers. Ons het ons tyd daar baie geniet. Die diens was uitstekend.

Acorn Guest House se terugvoer

Goeie dag Cor, ek is bly om te hoor dat julle dit hier by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien.

Acorn Guest House
Cor V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cor V

Pragtige plek met uitstekende diens.

Pragtige eenheid gewees, skoon en netjies met uitstekende diens. Baie dankie.

Rina P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P

Ons het die vriendelike diens en mooi omgewing terdeë geniet.

Die personeel was baie gaaf om ons toe te laat om ons bagasie by hulle te los terwyl ons motor reggemaak is na probleme op pad George toe. Hulle het ook 'n babakot voorsien. Die ontbyt was heerlik.

Acorn Guest House se terugvoer

Hi Rina

Dit was wonderlik om julle by ons te hê. Baie dankie vir die mooi woorde en dat julle by ons kom kuier het. Ons hoop regtig ons sien julle gou weer en is baie bly julle het dit geniet.

Mooi naweek en mooi bly.
Groete
Ronel

Acorn Guest House
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gerhard B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Sentraal. Netjies. Vriendelik.

Sentraal. Alles daar wat moet wees. Skoon. Goeie ontbyt. Personeel doen moeite, baie dankie! WiFi stadig. My 4G-simkaart werk beter vir wat ek moes doen.

Acorn Guest House se terugvoer

Hello Gerhard,

Baie dankie vir jou review dit beteken baie vir ons om so n goeie terugvoer te kry. Ons is besig om n plan te maak met die Wi-Fi en het vroeer die maand die lyn laat vinnager maak juis oor die spoed maar ons sal dit weer hersien. Ek glo as jy weer by ons kom kuier sal jy n vermerkte verbetering sien.

Groete,
Caroline

Acorn Guest House
Christelle J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J

Ontspannend.

My kollegas het dit geniet dat hulle self kon braai in die aand. Ons sal definitief weer van julle gebruik maak in ons sakereise asook persoonlike kapasiteit.

Acorn Guest House se terugvoer

Beste Christelle,
Ons is bly julle het lekker gebly. Sien uit om julle weer te ontvang!
Groete,
Esther

Acorn Guest House
Joslyn L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joslyn L

Uitstekend.

Uitstekende diens, ligging, gasvryheid en behulpsaamheid.

Acorn Guest House se terugvoer

Baie dankie vir al die sterre en wonderlike terugvoering ons waardeer dit baie! Kom kuier gou weer! Groete Theresa en Charlene

Acorn Guest House
Hendrik V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Opregte vriendelike en welkome gevoel. Sal aan enige iemand kan aanbeveel vir oornag.

Vir 'n vinnige besoek aan die Kaap was die ontvangs ten spyte van die onverwagse koue in die somer, baie huislik, professioneel en vriendelik. Dis 'n plek wat sy sterre verdien.

Acorn Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering ons waardeer opreg. 'n Geseënde 2018 vir julle. Sien weer.

Acorn Guest House
Rika O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika O

Netjies, sentraal geleë, vriendelike personeel.

Vir die doel wat ons die gastehuis gebruik, was alles perfek en naby die besigheid wat ons besoek het, bekwame en vriendelike diens was 'n plus asook die omgewing wat 'n rustigheid gehad het. Voortreflike ontbyt.

Acorn Guest House se terugvoer

Baie dankie Rika. Dis net 'n Plesier. Kom loer weer in, julle is altyd welkom.

Groete
Theresa & Charlene

Acorn Guest House
Dipesh J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dipesh J

Great stay.

I would recommend Acorn Guest House to anyone.

Acorn Guest House se terugvoer

Thank you for the review Dipesh we appreciate your feedback! Thank you Theresa and the Acorn Team.

Acorn Guest House
Leon R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R

Dankie, lekker gebly. Kamers netjies met goeie linne. Ontbyt goed. Personeel vriendelik.

Sien sterre.

Acorn Guest House se terugvoer

Baie dankie Leon, altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het! Ons hoop ons sien jul gou weer! George Groete Theresa en die hele Acorn Span :-)

Acorn Guest House
Corné F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné F

Baie gemaklik en baie vriendelike ontvangs.

Ek sal definitief weer van Acorn Guest House gebruik maak.

Acorn Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons is gelukkig as ons gaste gelukkig is!
Sien gou weer:-)
George Groete
Theresa

Acorn Guest House
Maureen V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Uit die hemel uit!

Ons was baie vriendelik ontvang. Sjerrie in ons kamer was 'n hoogtepunt! Ontbyt was baie lekker en meer as genoeg. Ek sal beslis Acorn aanbeveel vir ander om by te bly.

Manie K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie K

Was baie netjies en skoon.

Die verblyf was goed maar die vriendelikheid van die dorp was swak, dit was nie baie troeteldiervriendelik nie. Ons is by twee plekke gevra om te loop. Dit is die eerste dorp van PE af waar hulle nie troeteldiere toelaat nie.

Grizel G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grizel G

Ontbyt was baie lekker en gasvrou baie vriendelik. Kamers gerieflik en mooi. Sal egter aanbeveel dat hulle drukpompie kry vir storte - ons water was baie min en was ook koud na 'n ruk.

Ons het baie lekker gebly - die ontbyt was heerlik en almal was baie vriendelik. Dit is kindervriendelik en die kinders het welkom gevoel. Die sjerrie in die kamer was heerlik welkom met die koue en die sjokolade op die bed in die aande was ook baie lekker. Ons was baie sentraal geleë. Die kamers was gerieflik en warm en dekor mooi en beddens gemaklik. Sal net meer water in stort waardeer het en dalk vir langer warm water - my man het laaste gestort en elke keer óf koue water óf geen water gekry nie. Verder geen negatiewe terugvoer.

Basie H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie H

Was baie goed!

Ontvangs was baie goed. Kamer was skoon en netjies.

Martin S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S

Lekker!

Het vriendelike goeie diens ervaar en kon baie goeie ontbyt.geniet.

Marlise J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise J

Gerieflik en akkommoderend.

Hulle was gasvry en hulpvaardig met vervoer. Ontbyt elke oggend 'n heerlike verrassing.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 4, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA692ac370e5768d8f53141eff7a104e45624023da15b7d97f4041d9e663a7c380cf24d656c8a621d8040f9c208705177cc815?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 4 Kerk (Church) Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956805367281 22.463956475258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang