Acorn Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 102
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Eduard N - Feb 2024
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Anthea A - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en professionele personeel.
Acorn Guest House se terugvoer
Goeiedag Anthea
Dit was goed om julle te huisves vir die 2de keer. Julle is altyd welkom. Jou seun wat die swembad aangedurf het, was indrukwekkend.
Bel asb.
Jacobus F - Jan 2024
Algehele gradering
Was baie lekker en baie netjies.
Acorn Guest House se terugvoer
Hi Jacobus,
Dit was lekker om julle te kon verwelkom hier by ons. Ons sien uit vir julle volgende stop by ons.
Anthea A - Des 2023
Algehele gradering
Die tip top diens en geriewe het ons soos konings laat voel. Baie dankie.
Rochelle J - Okt 2023
Algehele gradering
Goed gelee, hulpvaardig, vriendelik, gasvryheid.
Acorn Guest House se terugvoer
Hallo Rochelle
Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om n oorsig van die gastehuis en ons dienste te lewer. Ons is baie bly dat ons jou kon akkommodeer en ons vertrou dat as jy George toe kom, dat ons gastehuis weer jou keuse sal wees.
Amanda
Karin S - Okt 2023
Algehele gradering
Alles was perfek.
Acorn Guest House se terugvoer
Ons is bly jy hou van ons decor en het jou tyd by ons geniet. Hoop ons sien jou weer.
Cor V - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Acorn Guest House se terugvoer
Goeie dag Cor, ek is bly om te hoor dat julle dit hier by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer te sien.
Cor V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met uitstekende diens.
Rina P - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het die vriendelike diens en mooi omgewing terdeë geniet.
Acorn Guest House se terugvoer
Hi Rina
Dit was wonderlik om julle by ons te hê. Baie dankie vir die mooi woorde en dat julle by ons kom kuier het. Ons hoop regtig ons sien julle gou weer en is baie bly julle het dit geniet.
Mooi naweek en mooi bly.
Groete
Ronel
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerhard B - Jun 2021
Algehele gradering
Sentraal. Netjies. Vriendelik.
Acorn Guest House se terugvoer
Hello Gerhard,
Baie dankie vir jou review dit beteken baie vir ons om so n goeie terugvoer te kry. Ons is besig om n plan te maak met die Wi-Fi en het vroeer die maand die lyn laat vinnager maak juis oor die spoed maar ons sal dit weer hersien. Ek glo as jy weer by ons kom kuier sal jy n vermerkte verbetering sien.
Groete,
Caroline
Christelle J - Feb 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Acorn Guest House se terugvoer
Beste Christelle,
Ons is bly julle het lekker gebly. Sien uit om julle weer te ontvang!
Groete,
Esther
Joslyn L - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Acorn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir al die sterre en wonderlike terugvoering ons waardeer dit baie! Kom kuier gou weer! Groete Theresa en Charlene
Hendrik V - Nov 2017
Algehele gradering
Opregte vriendelike en welkome gevoel. Sal aan enige iemand kan aanbeveel vir oornag.
Acorn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering ons waardeer opreg. 'n Geseënde 2018 vir julle. Sien weer.
Rika O - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, sentraal geleë, vriendelike personeel.
Acorn Guest House se terugvoer
Baie dankie Rika. Dis net 'n Plesier. Kom loer weer in, julle is altyd welkom.
Groete
Theresa & Charlene
Dipesh J - Jul 2017
Algehele gradering
Great stay.
Acorn Guest House se terugvoer
Thank you for the review Dipesh we appreciate your feedback! Thank you Theresa and the Acorn Team.
Leon R - Jan 2017
Algehele gradering
Dankie, lekker gebly. Kamers netjies met goeie linne. Ontbyt goed. Personeel vriendelik.
Acorn Guest House se terugvoer
Baie dankie Leon, altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het! Ons hoop ons sien jul gou weer! George Groete Theresa en die hele Acorn Span :-)
Corné F - Mei 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en baie vriendelike ontvangs.
Acorn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons is gelukkig as ons gaste gelukkig is!
Sien gou weer:-)
George Groete
Theresa
Maureen V - Mei 2016
Algehele gradering
Uit die hemel uit!
Manie K - Jan 2016
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon.
Grizel G - Sep 2016
Algehele gradering
Ontbyt was baie lekker en gasvrou baie vriendelik. Kamers gerieflik en mooi. Sal egter aanbeveel dat hulle drukpompie kry vir storte - ons water was baie min en was ook koud na 'n ruk.
Lees meerBasie H - Mei 2016
Algehele gradering
Was baie goed!
Martin S - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker!
Marlise J - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik en akkommoderend.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 4, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang