Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 4, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Acorn Guest House is stapafstand vanaf restaurante, Laerskool Outeniqua, Hoërskool Outeniqua, kitskoswinkels, Botaniese Tuine en George Museum. Die historiese NG Moeder Kerk is 50 meter vanaf die gastehuis en 5 km vanaf die Garden Route Mall.

Acorn Guest House bied 13 kamers om van te kies en almal het toegang tot 'n swembad.

Acorn Villa is 'n selfsorghuis met 4 slaapkamers op dieselfde perseel, met sy eie swembad. Alle kamers is ingerig met gemaklike beddens, en suite-badkamers, vesel-Wi-Fi asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die koningkamers is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n haardroër en 'n strykyster.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, branderplankry, visvang, voëlkyk, wynproe, bergfietsry, fietsry, voetslaan, wildritte, swem en tennis in, om net 'n paar te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Eduard N
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van die huis. Baie lekker gebly. Die klein kamer sal nog lekker wees as daar later 'n mini yskassie en dalk 'n lugversorger kan wees. Maar no...
Sien meer
Feb 2024
Anthea A
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike ontvangs en professionele personeel. My tienerseun en ek het lekker gebly. Ons kamer was opgradeer sonder enige kostes. Die personeel het ...
Sien meer
Jan 2024
Jacobus F
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en baie netjies. Gasvryheid was baie goed. Ek en my lewensmaat sal enige tyd weer daar gaan bly of vir mense aanbeveel om daar te bly!
Jan 2024
Anthea A
Besigheidsreis
5.0
Die tip top diens en geriewe het ons soos konings laat voel. Baie dankie. Ek en my mede-reisigers is beïndruk met die vriendelike ontvangs wat ons gek...
Sien meer
Des 2023
Rochelle J
Besigheidsreis
5.0
Goed gelee, hulpvaardig, vriendelik, gasvryheid. Acorn Gaste Huis was nie net goed gelee nie, die vriendelike ontvangs van die personeel en eienaar la...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 101

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 4, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Acorn Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 4, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA692ac370e5768d8f53141eff7a104e45624023da15b7d97f4041d9e663a7c380cf24d656c8a621d8040f9c208705177cc815?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 1 mens 24 5 1 5 4 Kerk (Church) Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956805367281 22.463956475258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang