Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Louis W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Great. Stay was amazing. Great with young kids and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Baie rustig met vriendelike gashere. Ons het baie lekker gekuier, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana C
1 nag
4.2
Des 2023

Pure plesier. Lekker rustig op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny C
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Aug 2023

No wifi, fridge, TV. Not sure if specified.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Christelle
Acorn Guest Farm
Hi Jenny. We're sorry if you misread about our Short Stay Suites. They are specifically designed for overnight guests in need of a room and bathroom only or as an overflow facility for the Guesthouse, which is fully equipped. Please make use of our Guesthouse next time you're in need of a place to stay. Kind regards, Acorn Team

Karren K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Wonderful hosts. We selected this beautiful farm to share our special day with family and friends and absolutely can't wait! We will be getting married on the farm next year. So we visited for a viewing. Christelle and Johan are most accommodating and we look forward to our next visit. The wedding venue and accommodation are wonderful. This is an unexpected gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Baie gerieflike verblyf in besondere omgewing. Fantastiese gastehuis met beskikbaarheid van alle benodighede en uitmuntende daaglikse dienste.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bhemimkosi Maqhuzu N
Kort verblyf
2.6
Apr 2022

Peaceful and quiet. The place is unique close to nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Bernard E
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Dit was ongelooflik rustig in 'n plaasnatuur tipe omgewing. Die wind wat suis in die bome, die beeste in die veld, en die groen grasperk was pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet N
1 nag
5.0
Nov 2021

Wonderlik Die plekkies was skoon en baie netjies. Ons het alles gehad wat ons nodig kon hê. Julle plekkie is lieflik en rustig. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie K
1 nag
5.0
Jul 2021

Dis huislik, silwerskoon, goed ingerig! Die koolstoof en worshond wat homself tuismaak het dit vir my soos huis laat voel. Sal maklik vir 'n vakansie soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA226722efaf4166889dac2610b33e295266fb6cc216b63a3d2d07a63e385d29c8824bf38fc1b2385daf55d777b80af2200d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 R33 Twyfelaar 1185 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.016063433379 29.974329471588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang