Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn Guest Farm

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Acorn Guest Farm is net 'n entjie vanaf die R33 na Carolina, 22 km vanaf die N4, en 80 km vanaf Dullstroom. Dit is die perfekte wegbreekbestemming vir gesinne en vriende in 'n pragtige plaashuis wat in 1913 gebou is.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 11 gaste en het 'n groot leefarea en 'n volledige kombuis.

Daar is 3 suites met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook koffie- en teemaakgeriewe. Drie suites is losstaande en sowat 50 m vanaf die gastehuis in die veld met 'n uitsig oor die trouvenue wat net sowat 100 m daarvandaan is.

Die plaas het 'n lekker ruim werf en bied allerlei doendinge vir jonk en oud soos voetslaan, fietsroetes, perdry, visvang en bordspeletjies op versoek. WiFi is beskikbaar.

Ons lieflike trou- en funksie-venue het plek vir 120 gaste. Acorn Guest Farm is 'n ideale halfwegstop op pad na die Krugerwildtuin of Swaziland en is net 20 km van Carolina af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Acorn Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Acorn Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Twyfelaar, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA226722efaf4166889dac2610b33e295266fb6cc216b63a3d2d07a63e385d29c8824bf38fc1b2385daf55d777b80af2200d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 R33 Twyfelaar 1185 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.016063433379 29.974329471588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang