Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acorn Lodge and Skydeck

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Lola S
1 nag
5.0
Aug 2024

Gesellig en gerieflik. Baie lekker dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharone K
1 nag
4.6
Apr 2024

10/20. The stay was awesome, however the sheets and cushions had stains on them, and there was no microwave in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
1 nag
3.0
Jul 2024

Aanvaarbaar. Was heel aanvaarbaar. Net vroeg geraas naby die kombuis.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Theo K
1 nag Besigheidsreis
2.2
Apr 2024

Worst in years. They should change the mattress to start with, be honest about water problems (no hot water to shower), be honest about breakfast (breakfast you can get better at any takeaway shop anywhere in Potch), arrogant chef.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ruhan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2023

Gerieflik en geen probleme gehad nie. Die plek was baie toeganklik en naby aan die noodsaaklikstes gewees. Goeie diens en betroubaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anna-marie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2023

Skoon en netjies. Die Skylounge was toe vir opgradering. Eenheid was skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Este B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mei 2023

Skoon en netjies, pragtige "Skydeck". Straat baie raserig deur die nag, karre wat jaag. Ons het gevra die eerste aand oor ontbyt die volgende oggend en is tye en plek meegedeel, maar nie dat ons moes bespreek nie. Is wel gehelp met cornflakes en sappie (gratis). Het wel vir tweede oggend ontbyt bespreek en betaal, maar kombuis was steeds toe al was dit vorige dag bevestig. Is wel gekontak na vertrek om verskoning te bied, wag vir terugbetaling van ontbyt. Oulike plek, Skydeck se uitsig en kos was pragtig en heerlik!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie V
1 nag Besigheidsreis
3.0
Apr 2023

Baie lekker. Ek sal weer van Acorn Lodge gebruikmaak. Hulle diens is goed.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Nico
Acorn Lodge and Skydeck
We are glad to hear that, and thank you for considering us for future visit. We are also looking forward to host you again. And you are more than welcome to let us know of anything that you feel that they need a change or improvement to make your stay more pleasant.

Theresa B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2022

Kamer was gerieflik, skoon alles was daar tot jou beskikking. Die ontbyt was baie lekker, slegs parkering moet ons na kyk bv. parkering reserve vir Acorn Lodge se gaste met die SKYDECK persone wat kom en gaan is daar altyd nie genoeg parkering vir gaste wat oornag etc nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

Dit was lekker. Ons het net die oggend voordat ons gery het, nie warm water gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-laan 17, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe00387cc85e2e185b12d7cee8b1ad39ce181c14a1d7a8d12a9413024d98c12a43f3dead27c449cd580ea8f999a43ba65349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 27 5 1 4 17 Walter Sisulu Avenue Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.703546154126 27.097558652114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang