Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acquila Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Anneline K
1 nag
2.2
Nov 2022

Vir die doel om net te slaap sou dit goed gewees het as dit nie vir die rook was nie. By ons aankoms het hul by ons deur gebraai en die hele kamer was so vol rook dat ons skaars iets kon sien. Die hele nag was ons neuse toe, brand oë en volgende oggend nie baie goed gevoel nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Celeste S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2019

Uitstekende plek om te bly. Ek het 'n lieflike, rustige plek om te bly. Baie netjies en skoon. Die kinders het die swembad geniet. Dankie, Nonnie, vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nonnie
Acquila Guest House
Dagsê Celeste, Dankie vir die positieve terugvoering. Dit was heerlik om julle by ons te hê. Ons hoop om julle in die nabye toekoms weer te huisves. Julle was wonderlike gaste. Groete Nonnie

Christie E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2019

Baie aangenaam. Vriendelik en gasvry. Baie netjies en personeel uiters hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2017

Home away from home. Nonnie en Leon lieflike mense. Niks meer nodig as in eenhede nie. Wat 'n heerlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nonnie
Acquila Guest House
Baie dankie Elmie Ons probeer maar als in ons vermoë om ons gaste se belange eerste te stel. Bly julle het julle tydjie geniet. Dankie dat julle die plekkie so mooi skoon gelos het Groete Leon & Nonnie

Egma L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2017

Is quite a place. The staff is friendly and attending to every request.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Nonnie
Acquila Guest House
Dear Egma, Thank u very much for your kindness. Hope to see you again in the near future. Thank you for leaving Acquila Guest House in such immaculate condition upon your check out. Kind regards, Nonnie

Barbera J
Kort verblyf
4.4
Jan 2017

Rustig maar raserig. Lekker en in netjiese plekkie gebly. Was te raserig deur ander reisigers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nonnie
Acquila Guest House
Dear Barbera, Thank you for your review. I am sorry that you could not cope with the jovial mood of the rest of our visitors during the festive time. Regards, Nonnie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Assembly-weg 31, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ddf3cdaa8bb9e739917df1deba0c288af9692c1467fec664426fae7777d4b1074fdd1f5dd198270b7f77aebbdd0950bb29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 31 Assembly Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.920176648596 30.998944044113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang