Acquila Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Nonnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anneline K - Nov 2022
Algehele gradering
Vir die doel om net te slaap sou dit goed gewees het as dit nie vir die rook was nie.
Celeste S - Des 2019
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende plek om te bly.
Ek het 'n lieflike, rustige plek om te bly. Baie netjies en skoon. Die kinders het die swembad geniet. Dankie, Nonnie, vir jou gasvryheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Acquila Guest House se terugvoer
Dagsê Celeste,
Dankie vir die positieve terugvoering. Dit was heerlik om julle by ons te hê. Ons hoop om julle in die nabye toekoms weer te huisves. Julle was wonderlike gaste.
Groete
Nonnie
Christie E - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Elmie V - Jun 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Acquila Guest House se terugvoer
Baie dankie Elmie
Ons probeer maar als in ons vermoë om ons gaste se belange eerste te stel.
Bly julle het julle tydjie geniet.
Dankie dat julle die plekkie so mooi skoon gelos het
Groete
Leon & Nonnie
Egma L - Jul 2017
Algehele gradering
Is quite a place.
Acquila Guest House se terugvoer
Dear Egma,
Thank u very much for your kindness.
Hope to see you again in the near future.
Thank you for leaving Acquila Guest House in such immaculate condition upon your check out.
Kind regards,
Nonnie
Barbera J - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig maar raserig.
Acquila Guest House se terugvoer
Dear Barbera,
Thank you for your review. I am sorry that you could not cope with the jovial mood of the rest of our visitors during the festive time.
Regards,
Nonnie
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Assembly-weg 31, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang