Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acquila Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Acquila Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.7/5
Anneline K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anneline K

Vir die doel om net te slaap sou dit goed gewees het as dit nie vir die rook was nie.

By ons aankoms het hul by ons deur gebraai en die hele kamer was so vol rook dat ons skaars iets kon sien. Die hele nag was ons neuse toe, brand oë en volgende oggend nie baie goed gevoel nie.

Celeste S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste S

Excellent place to stay.

I had a lovely peaceful stay at this place. Very neat and tidy. Kids enjoyed the swimming pool. Thank you Nonnie for your hospitality.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende plek om te bly.

Ek het 'n lieflike, rustige plek om te bly. Baie netjies en skoon. Die kinders het die swembad geniet. Dankie, Nonnie, vir jou gasvryheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Acquila Guest House se terugvoer

Dagsê Celeste,
Dankie vir die positieve terugvoering. Dit was heerlik om julle by ons te hê. Ons hoop om julle in die nabye toekoms weer te huisves. Julle was wonderlike gaste.
Groete
Nonnie

Acquila Guest House
Christie E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christie E

Baie aangenaam.

Vriendelik en gasvry. Baie netjies en personeel uiters hulpvaardig.

Elmie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie V

Home away from home.

Nonnie en Leon lieflike mense. Niks meer nodig as in eenhede nie. Wat 'n heerlike naweek!

Acquila Guest House se terugvoer

Baie dankie Elmie

Ons probeer maar als in ons vermoë om ons gaste se belange eerste te stel.

Bly julle het julle tydjie geniet.
Dankie dat julle die plekkie so mooi skoon gelos het

Groete
Leon & Nonnie

Acquila Guest House
Egma L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Egma L

Is quite a place.

The staff is friendly and attending to every request.

Acquila Guest House se terugvoer

Dear Egma,

Thank u very much for your kindness.
Hope to see you again in the near future.
Thank you for leaving Acquila Guest House in such immaculate condition upon your check out.

Kind regards,
Nonnie

Acquila Guest House
Barbera J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbera J

Rustig maar raserig.

Lekker en in netjiese plekkie gebly. Was te raserig deur ander reisigers.

Acquila Guest House se terugvoer

Dear Barbera,

Thank you for your review. I am sorry that you could not cope with the jovial mood of the rest of our visitors during the festive time.

Regards,
Nonnie

Acquila Guest House
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Assembly-weg 31, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ddf3cdaa8bb9e739917df1deba0c288af9692c1467fec664426fae7777d4b1074fdd1f5dd198270b7f77aebbdd0950bb29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 31 Assembly Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.920176648596 30.998944044113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang