Acra-Retreat Mountain View Lodge
Beskrywing
Dié knus kamer het 'n uitsig oor die swembad, tuin en berge, asook sy eie ingang na die onderste stoep. Dié kamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n platskerm-TV met gedeelde standaard kanale. Verder is daar koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier, 'n kluis, 2 verwarmers en 'n haardroër. Die badkamer word met Gecko Kamer gedeel. Toiletware, handdoeke, swemhanddoeke en linne word voorsien. Die kamer word daagliks skoongemaak. Aandete is op versoek beskikbaar. Dié kamer kan saam met die Gecko Kamer bespreek word, ideaal vir 'n gesin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Volledige ontbyt Daaglikse skoonmaakdiens Handdoeke en toiletware Deel badkamer met Gecko Kamer
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié knus hoekkamer het 'n uitsig oor die swembad, tuin en berge, asook 'n ingang na die onderste stoep. Dié kamer het 'n gemaklike dubbelbed asook ruimte vir 'n ekstra enkelbed. Daar is 'n platskerm-TV met volledige DStv. Verder is daar koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier, 'n kluis, 2 verwarmers en 'n haardroër. Die badkamer word met die Olifantkamer gedeel. Toiletware, handdoeke, swemhanddoeke en linne word voorsien. Die kamer word daagliks skoongemaak. Aandete is op versoek beskikbaar. Dié kamer kan saam met die Olifantkamer bespreek word, ideaal vir 'n gesin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Volledige ontbyt Daaglikse skoonmaakdiens Handdoeke en toiletware Deel badkamer met Olifantkamer
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oulike selfsorgkothuis is ook op Acra Retreat se perseel. Dit is in 2013 opgeknap met 'n nuwe badkamer en kombuis. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en stapelbeddens vir kinders. Verder is daar 'n sitkamer, terras, braaigeriewe, ruim parkeerplek en volledige DStv. Gaste kan van die swembad en trampolien gebruik maak. Ontbyt en aandete kan gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Daaglikse skoonmaakdiens Handdoeke en toiletware Volledig toegeruste kombuis Braaigeriewe Vuurmaakhout, vuuraanstekers en houtskool is op die perseel te koop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse, ruim kamer is op die boonste verdieping en het 'n pragtige uitsig op die berge. Die kamer bied toegang tot die hoofdek wat met 'n tou afgeskort kan word vir privaatheid. Daar is 'n koningingrootte-bed, maar ook genoeg ruimte vir 'n ekstra dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n groot lessenaar vir die sakereisiger. Daar is 2 plafonwaaiers bo die bed(dens) en 'n 26" TV met volledige DStv. Verder is daar koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, toiletware, handdoeke, swemhanddoeke, WiFi teen minimale ekstra koste, verwarmer en haardroër. Ons voorsien ook ekstra komberse vir koue wintersaande. Die kamer word daagliks skoongemaak. Aandete is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Volledige ontbyt Daaglikse skoonmaakdiens Handdoeke en toiletware
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Including a full, lavish breakfast. Serviced daily! Towels and toiletries provided!
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse, ruim kamer het groot vensters wat panoramiese uitsigte op die berge bied. Die kamer is op die boonste verdieping en bied toegang tot 'n privaat dek met sonstoele en 'n Meksikaanse hangmat. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is 'n plafonwaaier bo die bed en 'n 26" TV met volledige DStv. Verder is daar koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, toiletware, handdoeke, swemhanddoeke, WiFi teen minimale ekstra koste, 'n verwarmer, haardroër en 'n daaglikse skoonmaakdiens. Aandete is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Volledige ontbyt Daaglikse skoonmaakdiens Handdoeke en toiletware
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse suite het 'n ongelooflike uitsig. Die kamer is op die boonste verdieping en het 'n pragtige uitsig op die berge. Dit het 'n uitgang na die hoofdek wat met 'n tou afgeskort kan word vir privaatheid. Die slaapkamer is uiters ruim en het 'n koninggrootte-bed. 4 ekstra enkelbeddens of 2 dubbelbeddens kan bygevoeg word. Dus kan dié suite slaapplek vir 1 - 6 gaste bied. Daar is 'n plafonwaaier bo die bed en 'n 26" TV met volledige DStv. Daar is ook 'n groot lessenaar. Vir dié wat langer wil bly is daar oorgenoeg kasruimte. Verder is daar koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas, 'n kluis, toiletware, handdoeke, swemhanddoeke, 'n verwarmer en haardroër. Die kamer word daagliks skoongemaak. Aandete is op versoek beskikbaar. Die luukse en suite-badkamer het 'n bad, aparte stort, dubbelwasbak, toilet en bidet. WiFi is teen ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Volledige ontbyt Daaglikse skoonmaakdiens Handdoeke en toiletware
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n uitsig oor die tuin en op die berge, asook sy eie ingang na 'n privaat deeltjie van die tuin met sonstoele. Dié mees private kamer het 'n koninggrootte-bed, maar daar is ook ruimte vir 'n ekstra enkelbed. Die 26" TV bied die volledige DStv-pakket. Die en suite-badkamer het 'n groot stort. Dié besonderse kamer word die "Geheime Kamer" genoem omdat jy aanvanklik dink jy betree die badkamer voordat jy die slaapkamer daaragter ontdek. Verder is daar koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, verwarmer en haardroër. Toiletware, handdoeke, swemhanddoeke en linne word voorsien. Die kamer word daagliks skoongemaak. Aandete is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Volledige ontbyt Daaglikse skoonmaakdiens Handdoeke en toiletware
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vyfde-straat, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang