Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acra-Retreat Mountain View Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Holger & Norma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Acra-Retreat Mountain View Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Roeland B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeland B

Beautiful, friendly.

We had a lovely stay with a stunning view. And the food? More than delicious! Very friendly people.

Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to give us a review. We loved having you, and sincerely hope that you will come again.

Acra-Retreat Mountain View Lodge
Marleen R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen R

Overnight stay.

Such a lovely stay, always good to experience a place where you feel at home without the day-to-day chores. It was relaxing and quiet.

Valentine B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valentine B

Tranquil mountain retreat.

Breathtaking views in a tranquil mountain retreat! It was perfectly located for us, right next to one of the best climbing spots in the world. The team made it very nice for us with special attention to our baby's needs. The lodge is really beautiful.

Wouter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V

Op doorreis.

Ons was met 4 en het lekker verblyf. Niets was te veel. Aandete en ontbyt was perfect. Komen vir seker terug.

Ayesha C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ayesha C

Beautiful location; however, the lodge needs an upgrade and attention.

Pleasant, peaceful stay in the hills. It rained out, mostly indoors. There was an electricity crisis. Generators are needed for emergencies. The hosts were wonderful and helpful.

Christiaan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan S

Die kamer was nie geskik nie. Geen privaatheid nie. Deel badkamer met ander kamers.

Mense baie vriendelik. Die kamer wat ek gekry het was nie privaat nie. Deel badkamer met ander mense. Glad nie geskik vir self catering nie.

Johan A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

The owner made the stay an experience.

See stars.

Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you Johan, we really enjoyed having you stay with us, and hope to see you again soon.

Acra-Retreat Mountain View Lodge
Lourens E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens E

Baie lekker, mooi plek met baie potensiaal.

Dit is 'n goeie bestemming vir voëlkykers en mense wat van skoenlappers hou.

Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write a review. We really appreciate it.

Acra-Retreat Mountain View Lodge
Izak D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Izak D

Mooi ligging. Baie hulpvaardige mense.

Daar het fout gegaan met die stort in die kamer waarin ons gebly het. Die eienaars het ons sonder verdere onkoste geskuif na 'n ander kamer toe. Het dit geniet. Dink wel pryse is hoog vir wat aangebied word. Andersins 'n lieflike plek.

Jaco F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F

Fantasties.

Heerlike ontbyt op hul dek bedien, ingesluit. Die eienaars gaan uit hul pad om jou vakansie onvergeetlik te maak. Baie billike smaaklike etes bedien soos jy verkies.

Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review. We really appreciate it. Please come again.

Acra-Retreat Mountain View Lodge
Anita A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita A

Was amazing en almal is so gasvry.

Beslis die moeite werd gewees beplan om Paasnaweek weer te gaan.

Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer

Thank you Anita, it was lovely having you. We hope to see you again soon!

Acra-Retreat Mountain View Lodge
Corne B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Perfekte afsluiting na 'n ''pa en dogter naweek''.

Ek het Acra-Retreat bespreek as 'n oornagplek na 'n fietswedren. Ek het aanvanklik een kamer bespreek vir my en my pa, om ekstra kostes te vermy, maar Acra het met my aankoms vir ons elkeen 'n kamer gegee sonder enige ekstra kostes. Die ontbyt was ongelooflik lekker en die gasvryheid uitmuntend. Die uitsig van die balkon is ongelooflik mooi en mens kan sielerus daar vind. Perfekte ''halfway stop'' tussen die stad en die bos.

Janet T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet T

Eksentriek en effens Duits

ACRA het 'n ongelooflike uitsig, is skoon en netjies en baie oulik. Die huis het 'n 1970's gevoel met Duitse elemente (wat effens eksentriek is om te sien in 2020, maar die huis is baie mooi onderhou). Daar is twee baie vriendelike Rifrug honde wat jou verwelkom en laat veilig voel.

Sternberg D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sternberg D

Ongelooflike wonderlike ervaring.

Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Neels S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S

Verblyf was baie lekker.

Verblyf was baie lekker, met vriendelike en behulpsame mense. Kos was baie lekker. Uitsig vanaf die perseel was pragtig. Foto's op die site does not do justice vir hoe mooi die plek werklik is nie.

Sandra T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra T

Friendly staff. Ideal stop over to Kruger.

Well located lodge halfway between O.R. Tambo and Kruger which is clean, staff friendly and has awesome breakfast! We were warmly welcomed to the lodge by staff and had a great overnighter, my only negative comment is that drink prices and meal prices should be well advertised. We opted for just the main course and not the 3-course menu but weren't advised what the cost would be for the main meal only, nor for the wine or whiskeys.

Yvonne D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne D

Puik.

Baie moeite gedoen en was 'n heerlike naweek.

Nadine B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine B

Pragtige ligging met asemrowende uitsig.

Ons was aangenaam verras en is teen geen addisionele koste opgegradeer na 'n ander kamer. Eienaars en personeel is vriendelik en behulpsaam. Die badkamer was egter bietjie verouderd en was nie deel van die opgradering van die kamer nie. Die kos was smaaklik voorberei maar in my opinie was die 3-gang-tema-aandete nie die prys werd wat ons daarvoor betaal het nie en sou dit dalk beter gewees het om eerder a la carte te bestel het. Die kroegrekening was ook hoër as wat ons as 'n gemiddeld gewoond is en dit sal my aanbeveling wees dat 'n pryslys beskikbaar gemaak word aan reisigers sodat hulle daarvolgens hulle bestellings plaas.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
David S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Holger, Hilda en Angie het dit vir ons 'n regte gemaksone gemaak na vier dae se strawwe voetslaan in yskoue.

Ons het na vier dae se strawwe voetslaan in yskoue toestande aangeland by Holger en Angie. Hoewel ons seker gelyk het soos ekstras uit die televisie reeks "Lost", het hulle ons verwelkom en dadelik tuis laat voel. Na 'n stort en skoon klere het hulle ons soos eregaste aan die tafel verwelkom, en ek en vroulief het lekker met Tannie Angie gesels oor 'n drankie. Vanogend voor ons weg is, het hulle ons met 'n reuse ontbyt laat ontwaak. Die vetgevrete gesin het daarna die tuin deurgestap saam met Sizie, die Rhodesiese Rifrug, en die uitsig oor die Waterval Boven-vallei bewonder. Ons sal definitief hierdie weggesteekte wonder van Waterval Boven met sy gasvrye, vriendelike Duitsers aanbeveel vir enige reisiger wat lafenis en rustigheid soek.

Amanda V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Fantastiese diens en ondervinding.

Al ons belange was op die hart gedra. Almal was vreeslik gasvry en vriendelik. Die kamers is pragtig en die uitsig asemrowend. Dankie.

Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer

It was such a pleasure having you here, we wished you could have stayed much longer!
Kind regards, and thank you for taking the time to review us.
Norma, Holger and the Acra Team.

Acra-Retreat Mountain View Lodge
Michael T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael T

Mooi Uitsig. Wonderlike aandete.

Mooi Uitsig. Wonderlike aandete.

Annelien H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien H

Lekker rustig!

Baie lekker gekuier. Norma en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. As jy net lekker wil rus is dit die plek om te gaan.

Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer

Dear Annelien, it was a great pleasure having you stay with us. We all hope that you will come again!
With kind regards,
Norma, Holger and Leah.

Acra-Retreat Mountain View Lodge
Marina B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B

Uitstekend.

Baie behulpsaam en gasvry. Beveel dit ten sterkste aan.

Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer

Dear Marina,

It was lovely having you here! I hope that we will be seeing you again in the future.
Kind regards,
Norma, Holger and the Acra Team.

Acra-Retreat Mountain View Lodge
Alet G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet G

Huislike atmosfeer.

Ons het welkom gevoel en hulle bied pragtige uitsigte.

Dieneke B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieneke B

Het was tussenstop op onze reis naar het noorden.

We hebben genoten van de Engelse grandeur! Heerlijke maaltijd, heerlijk ontbijt. prachtig uitzicht. Helaas geen warm zwembad voor de kinderen. Huiselijke gezelligheid.

Stephan C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan C

Awesomeness verby!

Asemrowende uitsig en Leah is 'n gasvrou wat enigiemand laat welkom voel. Dit was regtig 'n huis weg van die huis af. Ons sal vir seker weer hier kom bly ... hierdie keer net langer!

Riaan S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S

Heerlik, ontspannend en heeltyd gerus.

Norma en Holge is 2 wonderlike persone en dit sien mens by hulle plek. Hulle personeel is net so fantasties. Ons was daar met ons 4 maande oue baba en hulle het regtig ook na sy behoeftes omgesien. Die kos was fantasties lekker en die ontbyt wat jy kry is gepas vir 'n koning. Die kamers is wonderlik met die gemaklikste bed! Sal beslis terug gaan na die Acra-familie toe!

Elize H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize H

Lekker verblyf!

Ons het dit baie geniet en die uitsig is ongelooflik!

Kobie B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie B

Fantasties!

Die diens, vriendelikheid en gasvryheid was ongelooflik. Die kamers was uitstekend. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ek sal vir seker weer en weer by Acra tuisgaan. Dit was 'n "wow" ervaring!

Jacobus V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Simply great!

A great view, great house, great host ...

Elmarie K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Uitstekende diens en baie vriendelike mense!

Dit is een van die lekkerste gastehuise waarin ons in 'n lank tyd geslaap het!

Sandra G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G

Fantastiese diens en asemrowende uitsig.

Uitstaande gasvrye mense. Baie netjiese kamers en kompleks. Asemrowende uitsig en baie rustige atmosfeer. Bestuur gaan werklik uit hulle pad uit om jou welkom te laat voel en is altyd bereid om te help indien jy iets verlang. Personeel net so bekwaam, vriendelik en hulpvaardig. Werklik 'n plesier om hier te kon bly.

Danie J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Lekker rustig en die gasvryheid is uit die boeke!

Ons is met vriendelikheid by die motor ontvang. Lea is ook 'n vriendelike aanwins vir Acra-Retreat. Die plek is uitmuntend, skoon en netjies, dit was 'n voorreg om daar oor te bly en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ek sal verseker weer daar oorbly!

Jonathan O - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonathan O

Dit was aangenaam, net baie teleurgesteld dat die swembad nie water in gehad het nie en dat mens nie jou eie badkamer en toilet het nie.

Ek verstaan dat dit baie gereën het en daarom was die swembad groen en moes hulle die water uittap, maar hulle kon my laat weet het. Dit was geweldig warm! Vir party mense maak dit seker nie saak nie, maar ek hou baie van swem, veral as jy die ervaring wil hê. Andersins was dit baie aangenaam en die kos was uitstekend, die uitsig was baie goed. Hulle het 'n hele kis speelgoed vir my dogter gebring. As die swembad weer vol is dan is dit seker 'n baie aangename plek. Ek het betaal vir wat ek gesien het op die foto en ongelukkig is dit nie wat ek gekry het nie. Kamers is gerieflik, maar mens moet 'n badkamer en toilet deel.

Jan V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Ons het dit baie geniet. Mense was baie vriendelik en behulpsaam

Kan aanbeveel word. Diens was baie goed; mense was vriendelik en behulpsaam.

Johann D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D

Baie lekker.

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs in goeie sekuriteitsopset. Uitstekende ontbyt op die uitsigbalkon was 'n heerlike verrassing.

Petra M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra M

Het tuisgegaan in die afsonderlike Crocodile Cottage en soggens heerlike ontbyt geniet asook saans was die etes voortreflik.

Voorwaar 'n wonderlike plek om die natuur te geniet en rustigheid te ervaar met baie vriendelike mense wat jou elke oomblik laat tuis voel.

Adele V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V

It is like visiting your long lost family

Even before we arrived Norma went out of her way to accommodate all our needs. Thanks to Norma and all her staff that made our stay so wonderful - it really felt like visiting family that you have not seen for years. We will definitely return and I would recommend Acra-Retreat to all.

Jason D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason D

A home away from home, 5 star service from the owner and staff.

I will definitely be returning soon.

Jeff G - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff G

Luxuriously appointed, thoroughly spoilt, dedicated care and customer service.

Welcomed warmly. Attentive host. Fresh, clean, colourful, and thoughtful.

Lindey V - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindey V

Great

Acra-Retreat Mountain View was wonderful!

Annatjie D - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie D

Thank you, owner & staff were helpful & friendly - we enjoyed our stay.

What a pleasure, no problems from the minute I booked till our departure. I will definitely recommend them to my friend and family.

Amore E - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amore E

Very nice views and Norma the owner is very friendly and makes you feel at home

I would defnitely recommend it, we went for a weekend away and it was very relaxing.

Michele H - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michele H

Lovely welcome homely atmosphere norma MAKES acra lodge!

Security as a whole in the area not good. Tourist spots targeted and one must be vigilant. Norma went out of her way to show us the falls @ a safer lookout point which was really appreciated. Acra lodge is a bit of sunshine in an declining area.

Vanaf R1 213
R1 213 R1 092
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 213
R1 213 R1 092
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vyfde-straat, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55dfb568ce4e93cbc15cd27976046f9aa1d0384f998913dd427d73fa75e5f8fb0d021b96dfa9a597fddb58a2de8f43ab5124?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 213 nouVanaf R1 092 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 5th Street Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.649105 30.3423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang