Acre Of Africa Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Werner B - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Werner, baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop om u weer binnekort by ons te he. Groete Acre of Africa Guesthouse.
Marshel S - Jun 2023
Algehele gradering
The place itself is nice and cosy.
Lees meerAcre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Our English breakfast is the best because it is made with all items same time within 5 minutes, everything is hot, We buy only Essmore bacon and viennas because they make the best cuts. We don't fry the tomatoes as few guests like that way. We replace the beans with potato chips as everyone likes chips rather. With 3 Coffee choices and mixed juice included for only R75, I think our breakfast is the best value for money anywhere.
Johan K - Mrt 2023
Algehele gradering
Beslis nie soos foto's nie.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johan, vir die resensie. Dit word opreg wardeer.
Mariette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Die ontvangs was baie goed en baie vriendelik.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Mariette. Dit word opreg wardeer. Sien julle gou weer.
Mark V - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable and cosy.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Our bathrooms is always perfectly clean the same as our walls, without any stains.
Thembekile T - Aug 2023
Algehele gradering
Disappointed.
Lees meerAcre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Dear Guest Thank you for your feedback. You booked the queen bedroom according to our records and we do have a 3 of them. From the booking portal you booked unto our booking System it sync automatically with the room you chose. You are more than welcome to speak to us when you would like to change or upgrade a room for future reference.
Drikus S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie nors ontvangspersoon.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Goeie Dag Drikus
Baie dankie vir jou terugvoering. Soos aangedui op ons Huisreëls onderaan jou bespreking se dit dat gaste kan die lugversorging teen n ekstra koste gebruik.
Ons het 24 uur personeel aan diens dus gee ons nie remotes vir gaste om in en uit te gaan nie.
Ek vra verskoning indien u nors ontvang is ek sal dit opvat met die personeel wie u die dag ontvang het.
Mooi Groete
Acre of Africa Guesthouse
Johan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerAcre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Dear guest,
We have 5 different WiFi access points, you had to go to your phone settings and choose the strongest option and the password is on the bedstand.
A 3-star isn't supposed to have aircon, but we do.
We increased prices only on guests requiring this more expensive service while the guests who want the old price can still have the old price. Unfortunately, water pressure must be affected if all 18 rooms consume water at the same time but normally our water pressure is high.
Jaco J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi gerieflik en goeie diens.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons sal julle graag weer by ons wil inboek.
Ons het 3 Wi-Fi punte, maar soms gaan foon nie self oor na die sterker een nie.
Ronell K - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig, vriendelik, skoon, gehou van die peuselhappies en water in die kamer.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Ronell, jou terugvoering word opreg waardeer. Sien uit om julle gou weer te sien.
Adriaan L - Jul 2022
Algehele gradering
Kamer was gerieflik genoeg net om te oornag.
Lees meerAcre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Jammer om te hoor.
Klein melkies is nou al 2 maande nie beskikbaar nie daarom gee ons die melkroom pakkies saam met die suiker, koffie en tee pakkies.
Die hek oopmaak is nie 'n probleem nie, want daar is 'n "buzzer" wat ons laat weet dat 'n voertuig voor die hek staan. Dan maak ons van binne af oop. Ingeval niemand sien nie, of voertuig te ver weg staan, is daar 'n interkom links en 'n rooi druk knoppie regs om te druk, maar gewoonlik sien ons self.
Al ons kussing is korrekte eendveer kussings. Ons sal kyk of ons kussing dalk omgeruil is.
Willem C - Nov 2021
Algehele gradering
8 uit 10.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie Willem ons wardeur jou terugvoer .Ons sal definitief daarna omsien en hoop om julle gou weer by ons te sien. Groete Acre of Africa Guesthouse
Justin B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker kamer.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
We have had no men at reception now for 2 years. Only ladies, who do bookings and take guests to their rooms.
Leon D - Okt 2021
Algehele gradering
Was glad nie wat die website en foto's is nie.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u resensie. Al ons fotos is met n Galaxy A30 selfoon geneem 3 jaar terug. As u fotos geneem het sal ons waardeer as u dit kan aanstuur om te vergelyk, sodat ons dit kan regstel.
Jackie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Foto’s op webtuiste se app is bedrieglik. Weerspieël nie die werklikheid nie.
Shakespeare A - Jul 2018
Algehele gradering
Baie bevredigend.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u baie mooi resensie. As u weer kom sal ons vir u 'n lekker ontbyt gee.
Leonie H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker oornagslaapplekkie.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u baie mooi resensie. As u weer kom sal ons vir u 'n lekker ontbyt gee.
Patrick M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Jakkie D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie hulpvaardig en behulpsaam met vriendelikheid.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johan, ons waardeer julle goeie boodskap.
Hester B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u baie mooi resensie. Ons hoop u kom gou weer.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Dorcus M - Mrt 2018
Algehele gradering
Good but there's room for improvement.
Rene P - Mrt 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Sjoe, ek is baie jammer om dit te hoor.
Mzwandile M - Sep 2018
Algehele gradering
Staff not well trained.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Janie H - Jul 2018
Algehele gradering
Swak, eienaar ongeskik.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Susan M - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was wondelik.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Susan,
Ons waardeer you mooi resensie, jy weet nie hoe baie dit beteken nie! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Stefanie S - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige en netjiese plek.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Hi Stefani
Baie dankie vir die volpunte 5 sterre, eks so bly jy het jou geniet by ons plekkie......
Kom asb Gou weer
Groete
kobus
Stefanie S - Feb 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Ag baie dankie , ons is baie bly julle het dit geniet, kom asb gou weer! Ons is nogal erg op skoon!
Tania B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Tania. Kom gerus gou weer, julle was sulke oulike gaste.
Danie L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker, hou nie van area nie.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Ravenswood is 'n baie mooi area en ons het wel vervoer na die lughawe toe teen 'n addisionele fooi van R 150.00.
Ellen M - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie diens ontvang, dankie.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Ellen,
Baie dankie vir jou goeie aanbeveling, ons hoop julle kom gou weer dankie!
Vusi C - Okt 2017
Algehele gradering
Acre of Africa is a convenient, safe and a lovely guest house.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Thanks Vusi, we appreciate your good review very much.
Dries D - Jun 2017
Algehele gradering
Bitter lekker plek om te bly!
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Hi baie dankie Andries, eks baie bly julle het dit geniet. Ons is tog naby Carnaval Casino en Emperors en ook is Lughawe net 10km van ons maar dit is mooi stil by ons, darem nie baie verkeer of vliegtye oor ons nie!
Kom asb gou weer!
Kobus
Lasandra K - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het niks kort gekom nie.
Lees meerKaren V - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Hi Karen, baie dankie. Dit was lekker om julle by ons te kon gehad het en ons is baie bly julle het van ons ontbyt gehou. Kom asseblief gou weer.
Winnie B - Jul 2017
Algehele gradering
Als wat ons nodig gehad het.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Hi Winnie
Ons is baie bly ons kon aan al jou behoeftes voldoen en dat alles netjies was. Dankie vir jou mooi boodskappie, ons hoop jy kom gou weer by ons bly.
Madeline N - Apr 2017
Algehele gradering
Friendly staff. Neat and tidy rooms. Everything I needed was in the room. Most of all, the bed was very comfy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike personeel. Netjiese kamers. Als wat ek benodig het was in die kamer. Bowenal was die bed vreeslik gemaklik.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Hi thanks, Madeline, I am so glad you noticed our very high-quality beds.
Please come again!
Carin B - Jul 2017
Algehele gradering
Het lekker gebly, hier en daar ietsie wat gepla het.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Caren,
Ek is baie jammer dat die beligting nie goed genoeg was en stortkop nie reg gewerk het nie, soms dink ons gaste dat ons stortkoppe verstelbaar is en draai hulle dit per abuis los, as jy ons net laat weet het sou ons dit vining kon reggestel het vir jou.
Angelique G - Jul 2017
Algehele gradering
Glad nie wat geadverteer was nie! Kon goedkoper by ander gastehuis betaal het om op enkelbedjies te slaap.
Lees meerAcre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Hi Angelique, ons is rerug jammer vir die ongerief maar oor die baie Netbal dogters wat ons propvol geboek het, het ons julle gebruiklikke koning bed verander in eerder enkel beddens. Ons kamers is oorspronlik met verwarmers gebou maar ons het toe voor ons eerste oopmaak dag eerder verhitting lugversorgers ingestalleer al jare gelede, daarom het ons al ons verwarmers se kragkabels versteek aangesien dit nie so goed is as lugversorgers nie.
Ons is nie bewus van krag wat getrip het nie maar soms druk 'n gas foutiewe apperaat van hulle eie in, ongelukkig het ons geen beheer daaroor nie en ons kan ook nie rerug gaan klop en vals beskuldig daaroor nie. My ervaring is dat die skuldige gewoonlik na die 2de poging besef dat dit haar toestel is en dan ophou om dit te gebruik. Gelukkig wys dit ons aardlekkasie werk korrek en almal is veilig wat by ons inwoon.
Ons stortkoppe is nie verstelbaar nie en ons ondervind gereeld dat gaste ons stortkoppe los draai maar ons het 'n voltydse onderhoud nutsman aan diens en myself die eienaar woon ook in om sulke probleempies te herstel, jy moes ons net laat weet het.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Pieter N - Mrt 2017
Algehele gradering
Staf was vriendelik, kamer was netjies, nie baie beïndruk met ontbyt nie. My bespreking was nie op hulle sisteem nie, ek moes bewys van betaling toon.
Lees meerAcre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra om verskoning vir enige ongerief veroorsaak.
Ons kamers het elk n OVHD dekodeerder in met die ingesluite 18 kanale HDTV beeld met nuwe 32" HD Plat skerm TV's. In die kamer waarin jy tuisgegaan het, Kamer 6, is daar n 40" TV. Ook het ons ons ou netwerkstelsel (nie HD) steeds in wat ook 3 ekstra satelliet kanale bied.
In die 6 jaar van Acre of Africa se bestaan, vra ons die dat gaste die balans betaal met aankoms. Dit is 'n instelling vir sekuriteitsdoeleindes. Met betrekking tot die ontbyt, kry ons vreeslik baie komplimente sedert ons 6 maande terug oorgegaan het na selfhelp (buffet) ontbyt.
As u vir ons u email stuur adres stuur sal ons die faktuur dadelik aanstuur.
Groete,
Acre of Africa-bestuur
Tertius L - Feb 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, en alles wat jy nodig het. Vir beter standaard sal jy meer natuurlik moet betaal.
Lees meerAcre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Beste Tertius,
Baie dankie vir die terugvoer, ek is jammer oor die ongerief. Ons het juis ons ontbyt aangepas na 'n selfhelp opsie met 'n groter verskeidenheid waarop ons reeds baie positiewe terugvoer ontvang het. Voorheen het ons net 'n Wimpy-tipe ontbyt verskaf en nooit klagtes ontvang nie. Ons sal dit regtig baie waardeer as julle kan laat weet wat nie na wense was nie sodat ons kan verbeter of teruggaan na 'n standaard ontbyt wat by die tafel bedien word.
Anna V - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie ligging.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Thank you, congratulations with your son winning the swimming championships!
We hope you come soon again.
Greta W - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, julle was sulke oulike gaste, dit was 'n plesier.
Eks bly ons nuwe buffet ontbyt werk so mooi!
Kom kuier gou weer asb..
Elanie D - Feb 2015
Algehele gradering
Voldoende!
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Thanks so much! I am glad that you like our new breakfasts, we want to do it perfect.
Heinrich M - Mrt 2015
Algehele gradering
Aangenaam - het als gehad wat nodig was!
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Ons is regtig bly ons kon vroeër help, baie dankie dat julle ons gekies het. Kom asb gou weer.
Willie N - Mrt 2015
Algehele gradering
Goed!
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Thanks, we would like to improve, can you please send us a mail advising which items need attention?
Lizzy B - Jul 2013
Algehele gradering
Dit was wonderlik, dit het gevoel of ek by die huis is.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Dankie, wanneer kom julle weer?
Ons verlang.
Danie E - Jul 2013
Algehele gradering
Enkelbed eenslaapkamer met massiewe ontbyt.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Dankie Danie, jy moet asb. gou weer kom asb!
Cheronne D - Jan 2013
Algehele gradering
Great place with friendly hosts!
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Thanks for your recommendation Cheronne, I hope we will see you soon again?
Lucy S - Feb 2013
Algehele gradering
Clean and comfortable
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Dankie Lucy, ja ons is nogal naby aan alles, wanner kom julle weer? Ons kyk elke dag in die pad af vir julle.
Lise C - Des 2012
Algehele gradering
Easy to find, secure & just lovely!
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Thanks Lise, we like it very much if our guests enjoy themselves. Please come again soon?
Willemien S - Okt 2012
Algehele gradering
We were pleasantly suprised
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Thanks Willemien , I am very glad we could surprise you. Come again soon.
Lizette D - Okt 2012
Algehele gradering
Good value
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Thanks Lizette, we aim to please and cleanliness is most important to us! When are you coming again?
Mathivha F - Nov 2012
Algehele gradering
The staff is very hospitable and will make you feel at home.
Acre Of Africa Guesthouse se terugvoer
Thanks Mathivha we appreciate your review, we like to make our guests happy! Please come again.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang