Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acre Of Africa Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Acre of Africa Guesthouse is in Boksburg, Johannesburg, net 12 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die gastehuis bied 'n gratis geaktiveerde plaaslike SIM-kaart vir gaste se reisbehoeftes sowel as 'n komplimentêre, koue, kontinentale ontbyt wat brood, koffie, vrugte of graankos insluit.

Acre Hotels bied verblyf in 16 uniek ontwerpte kamers. Gaste kan tussen 'n knus enkelbedkamer, 'n koninggrootte-slaapkamer op die boonste verdieping, 'n gesinskamer met 'n tuinuitsig of 'n kamer vir 'n paartjie op die onderste verdieping kies.

Al die kamers het katoenbeddegoed, eendveerkussings en badkamers met privaat en suite-storte en toilette. Ander geriewe sluit platskerm-TV's met meer as 20 OVHD-kanale en 28 musiekkanale, gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie en 'n koffiestasie in.

Veilige parkeerplek met hoë mure, 'n outomatiese hek en 'n elektriese heining is beskikbaar. Die omgewing is privaat en stil en geen kamerpartutjies word toegelaat nie.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n kroeg, 'n gastesitarea, wasgoeddienste en 'n speletjieskamer in. Daar is ook 'n plonspoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Acre Of Africa Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsFbQosKl6XLyYhYjrd9NAAnVczmrlAgLVhECMuTXWnLfsChe5p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 57 5 1 4 75 13 Avenue Ravenswood 1459 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.19741094583 28.262355923653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang