Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acres Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Toll-weg 32, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Acres Cottage is 'n oulike, vrystaande tuinkothuis met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom in Upper Old Place Knysna geleë is, en dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby die Knysna Heads, gholfbane, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kimberley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Old Toll-weg 32, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Acres Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Toll-weg 32, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA388daab521884e7bb571bc32b8fb98bfe17b1921e64c07f7f59f004e57b23eadb4816b2649d4d0787d1c1376ae8b6727550e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 32 Old Toll Road Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038482 23.0705167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang