Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Active Plett

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmackstraat, De Meermin 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Active Plett is 'n eenvoudig gemeubileerde en ontspanne selfsorgvakansiewoonstel in die veilige De Meermin-kompleks in Plettenbergbaai. Die woonstel is bokant die Lemongrass Restaurant binne stapafstand van Lookout Beach, die strandmeer, dorp en die Lookout Deck geleë wat die ideale ligging is vir skemerkelkies of 'n goeie ete met manjifieke uitsigte.

Die dubbelverdiepingwoonstel het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Op die onderste verdieping is daar 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Hierdie 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n kampbedjie en 2 ekstra matrasse wat by 'n slaapkamer gevoeg kan word indien nodig.

'n Ooptrap lei na bo en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6 en 'n staande waaier. Die sitarea lei na 'n balkon met buite-eetmeubels en lieflike uitsigte.

Die De Meermin-kompleks is op groot veilige terrein geleë en parkeerplek vir 2 voertuie word voorsien. Die kompleks het 'n groot swembad en 'n vlakker aangrensende swembad vir kinders. Daar is ook 'n klimraam en 'n speelarea vir kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet
Badkamer 2

Stort
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Salmackstraat, De Meermin 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Active Plett het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmackstraat, De Meermin 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4014ef195ea1e8f85314aa0a5150f38e8ee8b01a069da2d5eb9ef01511f0adb736a2da6311de49b4fb770ad1069cb2d82ee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Salmack Road 4 De Meermin 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 07:00-19:00 10:00 -34.049981152088 23.373616300324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang