Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AD Keet

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. A. D. Keet-weg 7, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

AD Keet is 'n lieflike gesinshuis in Wavecrest, Jeffreysbaai. Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 10 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en die tweede, aparte badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en 'n TV. Die braaikamer het 'n etenstafel, rusbank en 'n braai.

Die huis is ook met WiFi en 'n omsetter vir rugsteunkrag toegerus.

Jeffreysbaai bied verskeie aktiwiiteite soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholf, riviervaarte en vierwielmotorfietsry.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 5
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dr. A. D. Keet-weg 7, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. A. D. Keet-weg 7, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe272e624ec5c120c1a1230a6e7b38e9832a5e7ff0ea2d78c6ecf211dc56eaa71ed94a4283ba6b40a6001848ee5cf3c498ba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 10) 7 Dr A D Keet Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0318213 24.9267263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang