Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adam Legacy

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ashmita J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Excellent holiday retreat. Really loved the stay and the onsite staff was very friendly and helpful. Would love to revisit it. Points to work on though the WiFi kept disconnecting and is not available upstairs, the plug points need attention/maintenance as they spark a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janika E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Baie mooi plek. Die kamers was ruim en die uitsig was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suhayl Husein A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Absolutely beautiful and tranquil. Beautiful house, spacious and comfortable. Very well furnished and a wonderful place to stay with the beach on your doorstep. Definitely a must visit for all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Baie lekker gekuier. Die huis is vreeslik netjies en goed uitgelê. Heerlike buitekuier-area. Die huis is baie lekker vir grootmense en ook vir kinders. Die stoeparea en buite-area is nie te geskik vir kleintjies (so onder 3 jaar) a.g.v. trappe. Die uitsig is asemrowend. Ons het veilig gevoel op die strand al was ons alleen. Sou net nie die kinders (7 and 8) alleen strand toe stuur nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 70

Resensies 207

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-rylaan 247, Headlands, Dolfynkus, Tinley Manor, 4431, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb070393610dca6a1c986999e3a2e932468112656ea7fff3f8cc851a3488e78efe7e4e660846bec0f9e0fbee8ce6459969fa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 700 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 247 Sea View Drive Headlands, Dolphin Coast 4431 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.449922651835 31.283333528281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang