Adama Artistic Chalets & Teepees
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 178
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lynn H - Sep 2024
Algehele gradering
Relaxing, peaceful, very enjoyable. Will book there again.
Lees meerAdama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Dear Lynn,
Thank you so much for your wonderful review! We’re delighted to hear that you had a peaceful and enjoyable stay in one of our teepees at Adama Chalets & Teepees. It’s great to know that you appreciated the privacy, cleanliness, and the tranquil setting surrounded by nature.
We strive to make sure that our guests feel comfortable and relaxed, so your feedback means a lot to us. We’re glad you found the amenities to your satisfaction, and that the easy access and maintenance of the site contributed to your experience.
We look forward to welcoming you back soon for another relaxing stay!
Warm regards,
The Adama Chalets & Teepees Team
Lindsay V - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Lindsay,
Thanks so much for your feedback, we really appreciate your kind words. See you again soon!
Willie S - Aug 2024
Algehele gradering
Weereens 'n wonderlike tyd by Adama!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Beste Willie,
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Ons is so bly dat julle alweer ‘n wonderlike tyd by Adama Chalets & Teepees gehad het. Dit maak ons regtig gelukkig om te weet dat ons plek een van julle gunstelinge in Dinokeng bly.
Ons streef daarna om elke besoek spesiaal te maak, en ons waardeer dit opreg dat julle ons diens en geriewe so hoog aanslaan. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog ‘n lekker kuier!
Vriendelike groete,
Die Adama Chalets & Teepees-span
Marc S - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Marc,
Dis wonderlike terugvoer, baie dankie! Ons hoop om julle gou weer te sien by Adama!
Jaun L - Jul 2024
Algehele gradering
Verwagtinge is oortref, waarde vir geld en verblyf uniek. Geriewe puik.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Jaun,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons hoop om jou weer te sien by Adama!
Jan F - Jul 2024
Algehele gradering
Dis stil en rustig gewees.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Jan,
Dankie vir jou terugvoer, ons is altyd bly as gaste dit geniet by Adama. Kom gou weer kuier vir ons!
Claire M - Jul 2024
Algehele gradering
Unique experience, highly recommended.
Lees meerAdama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Dear Claire,
Thank you so much for your lovely review! We’re thrilled to hear that you had such a unique and enjoyable experience staying in one of our teepees. It’s great that the space felt comfortable, and we’re glad that despite the winter chill, you found the teepee to be warm and cozy.
Waking up to wildlife just a few meters away is always a special experience, and we’re happy you got to enjoy that. It’s also wonderful to hear that the communication with our team helped make your stay smooth.
We hope to welcome you and your friends back for more wildlife moments in the future!
Warm regards,
The Adama Chalets & Teepees Team
Ilonka K - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtig.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Ilonka,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons verstaan die uitdaging om klaar te kom sonder om haardroërs en warm komberse ens. nie in die winter te kan gebruik nie. Ons het 'n jaar gelede oorgeskakel na sonkrag en ongelukkig trek daardie toestelle ons batterye gou pap en dan sit alle gaste sonder krag. Die toestelle kan wel gebruik word tussen 12 en 4 die middag as daar lekker sonskyn is in ons area!
Kom gerus weer kuier vir ons by Adama!
Die Adama Span
Marnus O - Jun 2024
Algehele gradering
Our stay was comfortable and memorable.
Lees meerAdama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Marnus,
Thank you so much for the kind words and positive feedback - we really are happy that you could come and relax in the bushveld with us here at Adama! We hope to see you again soon!
The Adama Management Team
Marga S - Jul 2024
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike ervaring! Ons sal beslis weer 'n draai kom maak.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Beste Marga,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat julle so lekker gebly het en dat alles volgens verwagting was, en selfs meer! Ons streef daarna om ons gaste 'n spesiale ervaring te bied, en dit maak ons dag om te hoor dat julle dit so geniet het.
Ons sien uit om julle weer by Adama Chalets en Teepees te verwelkom!
Vriendelike groete,
Die Adama Chalets en Teepees-span
Deidre S - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike naweek wegbreek bestemming.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Beste Deidre,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle 'n rustige en privaat naweek by ons gehad het. Dit is vir ons 'n groot plesier om te weet dat ons alles kon bied wat julle nodig gehad het vir 'n lekker wegbreek.
Ons hoop om julle binnekort weer by Adama Chalets en Teepees te verwelkom vir nog 'n heerlike ervaring.
Beste groete,
Die Adama Chalets en Teepees-span
Johann D - Jun 2024
Algehele gradering
Baie rustig. Fantasies. Skoon. Netjies. Veilig.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat julle 'n rustige en skoon verblyf by ons gehad het en dat die kliëntediens aan jul verwagtinge voldoen het. Ons sien daarna uit om julle weer by Adama Chalets & Teepees te verwelkom!
Werner S - Mei 2024
Algehele gradering
Waar jy kan rustig raak.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons waardeer dit regtig dat julle weer vir ons kom kuier het by Adama Artistic Chalets & Teepees. Dit maak ons hart warm om te hoor dat julle die unieke en rustige atmosfeer geniet het, asook die netjiese omgewing en lekker braai area.
Ons sien uit daarna om julle en julle gesin weer by ons te verwelkom vir nog 'n ontspannende wegbreek!
Vriendelike groete,
Die Adama-span
Salome V - Apr 2024
Algehele gradering
Die awesomeste plek.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit. Kom gerus weer kuier by ons.
Lezaan B - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was lekker rustig en baie mooi.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Lezaan. Laat ons gerus weet van enige voorstelle wat die eienaar kan besigtig. Enige voorstelle is baie welkom. Dankie.
Melissa P - Mrt 2024
Algehele gradering
Wow wow wow.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you so much for the positive review! We really appreciate it and hope you will come back soon!
Hilary J - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback, we are so glad you enjoyed your stay with us here at Adama! Come visit us again soon!
Derek K - Feb 2024
Algehele gradering
Stil, veilig en baie aangenaam.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer!
Erika H - Aug 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Erika,
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly julle het lekker gebly by Adama, ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Karen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik alleen in die bos.
Lees meerAdama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie, ons is baie bly julle het dit geniet by ons, kom kuier gerus weer!
Irene S - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely and relaxing.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback!
Jarred J - Mei 2024
Algehele gradering
A great escape.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you so much for your kind words! We're delighted to hear that you had an amazing stay and that everything met your expectations. It was a pleasure hosting you, and we truly appreciate the recommendation! Looking forward to welcoming you again at Adama in the near future!
Marie M - Mei 2024
Algehele gradering
Irustig en gemaklik.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy alles wat nodig is gevind het en dat dit skoon en netjies was. Ons verstaan dat die gasgeiser soms uitdagend kan wees, en ons sal beslis aandag daaraan gee om dit so gebruikersvriendelik moontlik te maak vir ons gaste.
Ons hoop om jou weer by Adama Artistic Chalets & Teepees te verwelkom vir 'n heerlike wegbreek!
Vriendelike groete,
Die Adama-span
Nicole B - Apr 2024
Algehele gradering
'n Avontuur vir my 5-jarige!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Nicole,
Dankie vir jou terugvoer. Baie jammer om te hoor van die toilet wat vuil was. Ons skoonmakers maak baie deeglik skoon so dit kan dalk vuil gelyk het want ons boorgat water maak bruin strepe binne die wit toilet bakke partykeer.
Die Adama bestuur en eienaars bly op die perseel, so ons vra altyd dat as daar fout is die gaste ons dadelik laat weet sodat ons dit kan regmaak. Baie dankie, weereens en jammer vir enige ongerief.
Aletta C - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback!
Werner G - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, kom besoek ons gerus weer by Adama!
Magda S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig sal weer en weer gaan.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, kom besoek ons gerus weer by Adama!
Foti C - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxing bushveld getaway in rustic accommodation.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback!
Annalie P - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful, quiet, tranquil.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback!
Phillip F - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, kom besoek ons gerus weer by Adama!
Sasha F - Jul 2023
Algehele gradering
Great stay.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback, we really appreciate it!
Chris B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige chalets bied die geleentheid om Dinokeng se natuurskoon in rustigheid te verken.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, kom besoek ons gerus weer by Adama!
Bianca K - Jun 2023
Algehele gradering
Home away from home, lovely setting and great service from Nick. We really enjoyed our stay!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
We are happy to hear that you have enjoyed your stay with us here! Please do visit us again soon!
Marthie P - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuier. Baie wild en perfekte ligging.
Gerhard H - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer ons hoop om julle gou weer te sien.
Marne P - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike omgewing.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Wonderlik om te hoor julle het so lekker gekuier by ons! Kom gerus weer !
Johan B - Mei 2023
Algehele gradering
'n Baie aangename wegbreekplek in 'n keurig en goed toegeruste chalet.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Johan,
Baie dankie vir jou terugvoer, dit word wardeer kom gerus weer kuier vir ons!
Yvette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Unieke blyplekkie, waarde vir geld.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vi jou mooi terugvoer ons is bly julle het dit hier by ons geniet! Kom gerus weer vir ons kuier !
Adri B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige, sielskos.
Lees meerAdama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer ! Ons is bly julle het die tyd hier saam met ons geniet! Kom gerus weer kuier!
Gerhard S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, ons chalet was privaat en die hele opset en dekor is uniek. Lekker stoep, braaiboma en stoepbad.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Gerhard, baie dankie vir jou resensie - hoop om julle gou weer te sien!
Danel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging, mooiste chalets. Ons sal beslis weer Adama besoek.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Danel,
Ons is bly julle het die verblyf geniet by Adama!
John G - Mrt 2023
Algehele gradering
Die stilte en rustigheid van kuier was onvergeetlik.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo John, baie dankie vir jou puik resensie - ons hoop om julle baie vinnig weer te ontvang !!
Christiaan V - Feb 2023
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Tiaan, baie dankie vir jou resensie, dit word baie wardeer. Ek hoop julle kom kuier vinnig weer.
Melanie B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou lieflike terugvoer, Melanie! Kom besoek ons gerus weer!
Lauren E - Okt 2023
Algehele gradering
Had a wonderful stay.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback, please do come and visit us again!
Danielle N - Okt 2023
Algehele gradering
Heavenly.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback!
Wolfgang Walle W - Aug 2023
Algehele gradering
Wegbreek vir naweek saam met my eggenoot.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, kom besoek ons gerus weer by Adama!
Tamarind H - Jun 2023
Algehele gradering
Rustic stay.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thanks so much for this positive review ! Hope to see you soon again!
Elna V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik. Rustig.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Fanie ,
Baie dankie vir jou resensie ons wardeer dit, kom gerus weer vir ons kuier!
Phillip F - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en net die regte plek om saam met familie te wees.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Philip ,
Baie dankie vir jou resensie , ja die pad kan ongelukkig n bietjie besig raak jammer oor dit! Hoop julle kom weer kuier by Adama !
Greg O - Mrt 2023
Algehele gradering
Stunning chalet, loved every minute spent there.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Greg , thanks so much for the review, we appreciate all the feedback!
Marius H - Feb 2023
Algehele gradering
Bosveldparadys.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie Marius, vir jou fantastiese resensie, dit word baie wardeer. Hoop julle kom kuier baie vinnig weer.
Carel J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies, baie mooi, lekker gebly!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Carel, baie dankie vir jou resensie, ek hoop om julle weer te sien.
Brenwin T - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome rustic stay in quiet area, well equipped and peaceful.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Brenwin, thanks so much for your review. We really appreciate the kind words. Hope to see you again soon.
Lauren S - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely venue, close to the self-drive access gates of the reseve.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you so much for the feedback, Lauren. We do apologise for the road noise, sometimes the traffic can be a little loud in the area.
Elohan V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike verrassing.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, kom besoek ons gerus weer by Adama!
Hennie D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie privaat en rustig.
Mariette N - Jan 2023
Algehele gradering
Unieke verblyf.
Lees meerAdama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Mariette, baie dankie vir jou resensie. Ons wardeer dit.
Koven P - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful and amazing connect to the bush.
Lees meerAdama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Koven, thanks so much for your review and your experience. We appreciate the feedback and hope we will see you again soon.
Justine V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie oulike en goed ingerigte plekkie vir 'n lekker vinnige wegbreek.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Justine.
Stephen M - Okt 2022
Algehele gradering
Ek beveel dit ten sterkste aan!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Stephen. Ons is bly jou verblyf by ons was lekker.
Adri B - Okt 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Adri, baie dankie vir jou terugvoering. Ek hoop julle kom besoek ons weer.
Leandra D - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome! Awesome! Awesome!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering, ons wardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.
Natasja L - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike, oulike plek.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Natasja, baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer hier te sien.
Billy G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie privaat en rustig.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Billy. Ons hoop om julle gou weer te kan huisves.
Lorraine B - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik afgeskakel, baie rustig en privaat en pragtig toegerus met als wat mens kan nodig kry.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer ons wardeer dit vreeslik en hoop om julle gou weer hier by ons te huisves!
Adama Groete
Nick
Dewald D - Aug 2022
Algehele gradering
Stil, veilig en pragtig.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Wonderlike nuus. Ons terugkomende gaste is altyd welkom om weer n draai te kom maak by Adama!
Adama Groete,
Nick
Isabella Johanna D - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstaande diens, netjiese en silwerskoon fasiliteite.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Isabella,
Baie dankie vit jou positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer te kan ontvang hier by ons!
Groete,
Nick
Genevieve H - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Genevieve,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier by ons! Probeer volgende keer die Virtual Ranger app aflaai, miskien het daar ander gaste olifante gensien in Dinokeng en dit gaan PIN op die app.
Hoop julle kom gou weer kuier by ons.
Adama Groete,
Nick
Darron H - Aug 2022
Algehele gradering
Very welcoming and relaxing.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Darron,
Thanks for the positive feedback we really appreciate it.
Hope to see you again soon!
Nick
Michelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastic brilliant.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Michelle,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer ons wardeer dit en is bly julle het julle verblyf by Adama geniet!
Chris B - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige, netjiese blyplek.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Chris,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer! Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle tyd geniet het by ons.
Adama Groete,
Nick
Ilse D - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Ilse. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Jolize K - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek. Skoon en netjies.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Jolize ,
Baie dankie vir jou postiewe terugvoer! Ons is bly julle het julle tyd hier by ons geniet, en hoop om julle baie viinig weer te ontvang, in lekker somer weer volgende keer !
Adama Groete
Chantel P - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon sal beslis weer soontoe gaan.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Chantel -
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor Adama! Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons en hoop om julle vinnig weer te kan ontvang!
Adama Groete!
Ronell P - Feb 2022
Algehele gradering
A treasure in the bush, just what you need to escape city life!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you so much for a wonderful review Ronell , we are very happy you have enjoyed your experience at Adama through all the challenges during your stay - we hope to see you again on a sunnier time here at Adama!
Adama Greetings
Imke K - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte basis vir 'n week om die reservaat te gaan besoek.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het die tyd by ons geniet! Ons werk daaraan om waaiers/ waterverkoelers in elke chalet te he. Adama Groete
Retha-mari G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker, net te kort.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Retha-mari,
Dankie vir julle besoek aan ons. Ons is baie jammer julle moes julle vakansie kort knip maar julle is meer as welkom om weer n draai te kom maak by ons!
Adama Groete,
Nick
Theo E - Jun 2022
Algehele gradering
Very pleasant!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Theo, thanks so much for the feedback. We hope to see you again soon.
Evelyn V - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly en gekuier.
Lees meerAdama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Helena S - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik, afgesonder van ander mense.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het die tyd by ons geniet! Adama Groete
Cindy S - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig, waarde vir geld.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Cindy. Ons hoop om jou weer gou te sien.
Lizette V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, jammer daar is nie veel wild oor in Dinokeng nie.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hallo Lizette,
Baie dankie vir jou terugvoering, ons wardeer elke gas se terugvoer! Alhoewel ons selfsorg chalets het sal ons definitief kyk om meer toiletpapier vir groter gesinne of meer gaste in die chalets te sit.
Dit is ongelukkig so dat as dit baie warm is of dalk reën dat die diere nie altyd sigbaar is in Dinokeng of enige ander wild reservaat nie. Die reën kan baie keer dit bietjie belemmer om te braai in die oopte by die braai areas buite. Ons sal kyk om miskien 'n klein oondjie of so anders as die gas plate in die familie chalets te sit, dankie.
Die chalets se styl binne en buite is gebaseer op n "rustic" look and feel, maar ons verstaan dat dit nie elke gas se styl of voorkeur is nie.
Adama Groete
Ruane V - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties geleë, baie netjies.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou positiwe terugvoer, ons is baie bly jy het jou tyd geniet by Adama! Ons sien uit om jou en jou familie weer te sien by Adama!
Adama Groete
Daniel T - Okt 2021
Algehele gradering
Relaxing, peaceful and refreshing.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you for your positive feedback! we are always happy to see our guests enjoy their time with us and hope to see you and your friends at Adama soon again!
Adama Greetings
Chrisjan P - Sep 2021
Algehele gradering
Privaat, skoon en goed toegerus met 'n lekker boma area.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou positiwe terugvoer! Ons hoop om jou en jou gesin vinnig weer te ontvang vir n lekker kuier by Adama.
Adama Groete
Alta H - Aug 2021
Algehele gradering
Wow! Wow! Wow!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe teruvoer! Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het by Adama. Ons streef daarna om al ons gaste tuis te laat voel om deel te word van ons groot Adama familie in Dinokeng!
Hoop om julle weer te kan ontvang by Adama!
Adama Groete
Liesel H - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe teruvoer! Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het by Adama.
Hoop om julle weer te kan ontvang by Adama!
Adama Groete
Quentin O - Jul 2021
Algehele gradering
Lekkerste wegbreek naby Pretoria
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe teruvoer! Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het by Adama.
Ons is baie bly julle het die buitelewe en diere geniet in die reservaat.
Hoop om julle weer te kan ontvang by Adama!
Adama Groete
Willie S - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike verblyf in die middel van Dinokeng.
Lees meerAdama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou teruvoer Willie!
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het by Adama. Ons streef daarna om al ons gaste tuis te laat voel om deel te word van ons groot Adama familie in Dinokeng!
Hoop om julle weer te kan ontvang by Adama!
Adama Groete
Estelle F - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe teruvoer Estelle!
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het by Adama.
Hoop om julle weer te kan ontvang by Adama!
Adama Groete
Inge D - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome stay, peaceful and very comfortable.
Lees meerHennie V - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreekplek. Naby genoeg aan Gauteng.
Hannelie C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig met persoonlike aandag van die eienaar.
Evelyn M - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful, Peaceful and Clean.
Hugo W - Feb 2021
Algehele gradering
See below.
Lees meerPiet M - Feb 2021
Algehele gradering
Rus en stilte!
Geert D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Sal beslis weer gaan.
Patricia R - Jan 2021
Algehele gradering
Two nights in the Blou Valk Teepee
Louisa M - Jan 2021
Algehele gradering
Bosveld juweeltjie.
Ione V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en Erica was baie vriendelik.
Jacques K - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspanne, kwaliteittyd.
Marlies M - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike bosveldwebreek, rus vir die siel.
Andries S - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Milan O - Sep 2021
Algehele gradering
Very good, will return in the near future.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you for your positive feedback! we are always happy to see our guests enjoy their time with us. The bugs can get a bit rough in the summer season in the bush. We recommend some bug repellent and some sunscreen when you visit us again.
We hope to see you at Adama soon again!
Adama Greetings
Lani R - Jul 2021
Algehele gradering
Boshuisie met lieflike atmosfeer
Lees meerAdama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe teruvoer Lani!
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het by Adama. Ons streef daarna om al ons gaste tuis te laat voel om deel te word van ons groot Adama familie in Dinokeng!
Hoop om julle weer te kan ontvang by Adama!
Adama Groete
Jan-hendrik V - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek, iets anders as die normaal, mooi skoon en baie netjies.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe teruvoer Jan-Hendrik!
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het by Adama. Ons streef daarna om al ons gaste tuis te laat voel om deel te word van ons groot Adama familie in Dinokeng!
Hoop om julle weer te kan ontvang by Adama!
Adama Groete
Danie V - Jun 2021
Algehele gradering
Die privaatheid en boma is die hoogtepunt.
Sonette B - Jul 2021
Algehele gradering
Besonderse Bosveldgevoel
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe teruvoer Sonette!
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het by Adama. Ons streef daarna om al ons gaste tuis te laat voel om deel te word van ons groot Adama familie in Dinokeng!
Hoop om julle weer te kan ontvang by Adama!
Adama Groete
Maryke B - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige bosveld.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe teruvoer Maryke!
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het by Adama. Ons streef daarna om al ons gaste tuis te laat voel om deel te word van ons groot Adama familie in Dinokeng!
Hoop om julle weer te kan ontvang by Adama!
Adama Groete
Ignus S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons TeePees is nogal n uitdaging vir sekere mense met rugprobleme om in en uit te beweeg. Mag ons voorstel dat jy dalk met jou volgende besoek een van ons chalets boek wat net so besonders en uniek is om in the bly.
Hoop ons sien jou binnekort weer by Adama!
Adama Groete
Charmaine B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie kunstige eenheid, ongelukkig geen WiFi of TV nie so bring 'n laptop saam om kinders in die aand te vermaak.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe teruvoer Charmaine!
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit geniet het by Adama. Ons streef daarna om al ons gaste tuis te laat voel om deel te word van ons groot Adama familie in Dinokeng!
Ons wegbreek by Adama is verbonde aan die reels om geen harde musiek of geraas te maak nie omdat die chalets so naby aan mekaar gelee is en dit kan dalk ander gaste steur. Ons moedig al ons gaste aan om die aande in stilte te geniet om die vuur en die nag geluide te kan hoor en geniet en net geseelig te wees.
Ons werk daaraan om kaarte en speletjies aan te bring vir ons gaste met kinders sodat hulle ook in die aande die omgweing geniet!
Hoop om julle weer te kan ontvang by Adama!
Adama Groete
Jeanine R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekke, mooi gemaak en voel welkom.
Alicia H - Sep 2021
Algehele gradering
Fun, interesting, unique experience.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you for your positive feedback. We are always happy to hear that you have enjoyed your stay with us. We hope to see you soon again!
Charl O - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en skoon! Swembad probleem.
Johan K - Okt 2021
Algehele gradering
Alles goed en netjies. Gas-dinge nie volgens SANS10087-1 nie.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is tans besig om alls op standaard te bring in al ons chalets. Adama Groete
Idah M - Nov 2021
Algehele gradering
Great, tranquil weekend away but untidy.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Thank you for your feedback. We at Adama strive to have all our chalets clean and neat for our guests. We will make sure in the future that this incident will not happen again.
We are an open reserve where animals can walk freely through Adama and sometimes small animals take advantage of any open window.
I can assure all our guests are safe in and round their chalets as long as they stay within the chalet fence and parameter and not walk outside due to animals walking freely.
We hope to see you again at Adama.
Lizell M - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Wegbreek van die stad en baie rustig.
Riana T - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Martin K - Okt 2020
Algehele gradering
Authentic bushveld breakaway.
Henri V - Okt 2020
Algehele gradering
AMA-zing
Pierre D - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker kuier en ontspan.
Marie B - Jul 2020
Algehele gradering
Besonders en uniek.
Lees meerJolanda D - Aug 2020
Algehele gradering
What a delightful place!
Rita H - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Marinda V - Mrt 2020
Algehele gradering
Absolute rus en stilte!
Minda J - Feb 2020
Algehele gradering
Was baie rustig en alles was wat mens nodig gehad het, was daar.
Ronel M - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het ons tyd baie geniet!
Dave D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam, wens ons kan langer bly.
David M - Okt 2020
Algehele gradering
The venue suited us perfectly, very unique.
Carin L - Aug 2020
Algehele gradering
Iets anders!
Zanelle D - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies en uniek.
Revona J - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful place, we enjoyed our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek, ons het ons verblyf baie geniet.
Die chalet was baie skoon en mooi. Die persoonlike kontak van die eienaars het die plek uniek gemaak. Ons verblyf geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leandi V - Sep 2020
Algehele gradering
Adama is ‘n wonderlike plekkie vir ‘n wegbreek van die stad.
Lees meerAndre D - Okt 2020
Algehele gradering
Great plek.
Marielle T - Sep 2020
Algehele gradering
Die huisie is baie interessant, maar is naby 'n hoofpad en daar is baie geraas in die area. Nie perfek vir mense wat stilte in die bos soek nie.
Jill A - Okt 2019
Algehele gradering
So good for the soul!
Adel V - Sep 2019
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met die mooi dekor en dit was een van die skoonste en netjieste plekke waar ons al ooit was.
Otto W - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlike uitleg an alles wat mens nodig het.
Chantelle D - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Chantal W - Jun 2019
Algehele gradering
Wow.
Renier V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Joh-marie G - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome verby.
Mari O - Mrt 2019
Algehele gradering
Stil, rustig, privaat.
Divan S - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig en 'n baie lekker naweek-wegbreek.
Tanja P - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Dankie vir jou resensie Tanja. Ek is bly julle het die besoek geniet, en ons sal uitsien om julle weer te verwelkom.
Mandy W - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en die chalets is te pragtig!
Francois V - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut salige verblyf vir die naweek, met rus en stilte.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Dankie vir die resensie, Francois. Ek is bly julle het die besoek en rustigheid geniet. Hoop om julle weer te verwelkom!
Miriam H - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome.
Hilary N - Jul 2019
Algehele gradering
Great location, lovely accommodation.
Rita H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Zandri V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Lees meerCornelia T - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflike rustig daar.
Teresa V - Feb 2019
Algehele gradering
Awesome plek vir awesome tyd saam liefdes, familie of vriende!
Monica E - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Fernando S - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en dit is baie rustig daar.
Jan L - Nov 2018
Algehele gradering
Home away from home with attention to detail!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Tuiste weg van die huis met aandag aan detail.
Wat 'n wonderlike plek om te bly. Die chalet was smaakvol versier en alle geriewe wat jy nodig het. Dis so 'n spesiale plek en het ons tuis laat voe. Dankie vir 'n heerlike wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Duo O - Okt 2018
Algehele gradering
Great, sal enige tyd weer daar 'n draai maak.
Karen N - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Isabella H - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Moira S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies, lieflike atmosfeer.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hi Moira,
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer, en ons hoop opreg om julle weer in die toekoms te verwelkom. Alles van die beste!
Groete,
Erica
Ronel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Idilies in die bos!
Piet D - Des 2018
Algehele gradering
Georganiseerd, netjies, goed toegerus, veilig, gasvry en goeie kommunikasie.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Piet. Ek is baie bly julle het die besoek geniet, en hoop om julle weer by ons chalets te verwelkom!
René S - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig in die bos.
Philip J - Nov 2018
Algehele gradering
Relaxing and rejuvenating.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en verfrissend.
Het lekker gebly en kon die rooibokke sien wei van die bed af deur die kamervenster.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alda V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend! Ons het baie lekker gebly in die Nagapie Chalet en sal beslis weer gaan kuier.
Evelynv V - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Hi Evelyn
Ek is baie bly dat julle die besoek geniet het, en baie dankie vir jou terugvoer en resensie.
Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.
Lekker dag.
Erica
Adama
Monique P - Feb 2018
Algehele gradering
Baie oulike plekkies.
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Monique. Ons is bly julle het die besoek geniet, en hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Adele H - Des 2018
Algehele gradering
Rustige bosveldwegbreek.
Marlize C - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Llewelyn V - Aug 2018
Algehele gradering
Als wat jy mag nodig hê om te rus.
Danette O - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek.
Johannes J - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was eenvoudig net fantasties.
Christa S - Sep 2017
Algehele gradering
Lafenis vir my siel!
Adama Artistic Chalets & Teepees se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike boodskap Christa, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms weer by Adama te verwelkom.
Jolize K - Aug 2017
Algehele gradering
Beeldskone omgewing! Onvergeetlike ervaring wat ek vir enige vriendekring/gesin sal aanbeveel.
Bernadette D - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Nicola B - Des 2017
Algehele gradering
Ons wegbreek na Adama was heerlik om ons battery te herlaai.
David N - Aug 2017
Algehele gradering
We had a wonderful time. Great little cottage.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang