Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adama Artistic Chalets & Teepees

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Adama Artistic Chalets & Teepees is in die hartjie van die bosveld, in die Dinokeng Wildreservaat, slegs 40 km van Pretoria af, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek, weg van die besige stadslewe.

Adama bied verblyf in 4 individueel versierde chalets en 2 Teepee-tente, omring deur ongerepte bosveld en wild wat vrylik rondbeweeg.

Al die eenhede het goed toegeruste kombuise met handgemaakte breekware en meubels. Die Kingfisher- en Hoopoo-chalets is met hooibale, klei en gras gebou. Plover en Bushbaby is met baksteen- en sinkdakke gebou en het rietplafonne aan die binnekant.

Elke chalet het 'n privaat opelug-boma, waar gaste om die vuur kan sit en braai, terwyl hulle na die jakkals se roep in die verte luister.

Elke Teepee-tent met 'n Indiese styl het 'n privaat boma, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n onderdakstoep, 'n waaier, verwarmer en 'n donsveer-duvet.

Die lodge het 'n gemeenskaplike swembad, wat 'n kort entjie se ry vanaf die chalets is. Daar is 'n selfry-roete van ongeveer 140 km, wat geskik is vir sedan-voertuie. Daar is ook 'n roete van 'n ekstra 23 km, wat geskik is vir voertuie met 'n hoë grondvryhoogte en 4x4's.

Let asb. daarop dat die eenhede in die reservaat nie omhein is nie. Gaste moet dus asb. van hul omgewing bewus wees en nie in die bosse wandel nie. Indien gaste klein kinders het, moet hulle onder volwasse toesig wees.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lynn H
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, peaceful, very enjoyable. Will book there again. My husband and I slept in a teepee at Adama Artistic Chalets & Teepees. It c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lindsay V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. It was very peaceful and we enjoyed it very much. We will definitely be going back again soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Willie S
Gesin met klein kinders
5.0
Weereens 'n wonderlike tyd by Adama! Ons 3e besoek aan Adama. Dit bly nou maar een van ons gunsteling plekke in Dinokeng! Wonderlike diens en alles wa...
Sien meer
Aug 2024
Marc S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Lekker uitgerus en baie wild van die stoep gesien.
Jul 2024
Jaun L
Saam met lewensmaat
5.0
Verwagtinge is oortref, waarde vir geld en verblyf uniek. Geriewe puik. Verblyf was uitstekend.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Adama Artistic Chalets & Teepees het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 178 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.357166666667 28.387305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang