Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adama Artistic Chalets & Teepees

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Adama Artistic Chalets & Teepees is in die hartjie van die bosveld, in die Dinokeng Wildreservaat, slegs 48 km van Pretoria af, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek, weg van die besige stadslewe.

Adama bied verblyf in 6 individueel versierde chalets en 2 Teepee-tente, omring deur ongerepte bosveld en wild wat vrylik rondbeweeg.

Al die eenhede het goed toegeruste kombuise met handgemaakte breekware en meubels. Die Kingfisher- en Hoopoo-chalets is met hooibale, klei en gras gebou. Plover en Bushbaby is met baksteen- en sinkdakke gebou en het rietplafonne aan die binnekant.

Elke chalet het 'n privaat opelug-boma, waar gaste om die vuur kan sit en braai by die vuurput, terwyl hulle na die jakkals se roep in die verte luister.

Elke Teepee-tent met 'n Indiese styl het 'n privaat boma en vuurput, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n onderdakstoep, 'n waaier, verwarmer en 'n donsveer-duvet.

Die lodge het 'n gemeenskaplike swemdam, wat 'n kort entjie se ry vanaf die chalets is. Daar is 'n selfry-roete van ongeveer 140 km, wat geskik is vir sedan-voertuie. Daar is ook 'n roete van 'n ekstra 23 km, wat geskik is vir voertuie met 'n hoë grondvryhoogte en 4x4's.

Let asb. dat die eenhede in die reservaat nie omhein is nie. Gaste moet bewus wees van hul omgewing en mag nie in die bos gaan stap nie. Indien gaste klein kinders het, moet hulle te alle tye onder volwasse toesig wees. Geen honde word in die reservaat toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Phillip F
5.0
It was peaceful and very enjoyable. We enjoyed a peaceful weekend. Everything was neat and clean as it has been with every visit in the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Erhard B
Saam met lewensmaat
5.0
Net en rustig. Ons het bitter lekker by Adama gebly. Ons plekkie was stil en mooi opgepas. Die buite-badjie was perfek vir die somershitte en die lapa...
Sien meer
Feb 2025
Daniel V
Saam met lewensmaat
5.0
Great base from where to explore Dinokeng. We had a great stay. The chalet was extremely comfortable, visually beautiful and full of ch...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Bradley H
Saam met lewensmaat
5.0
Very central location in the park. Good information provided by the hosts before arrival. The unit was well presented and had all requi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Roxanne M
Saam met vriende
5.0
Absolutely fantastic. Our stay at Adama was absolutely fantastic. The management was great and ready to answer any questions we had imm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Adama Artistic Chalets & Teepees het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 209 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355571800039 28.387600598548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang