Adam's Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassie Island-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Adam's Guest House is 'n nuut ontwikkelde gastehuis in Pearl Bay naby 'n afgeleë en ongerepte strand aan die suider deel van Yzerfontein aan die Weskus. Toegang tot die sandduine is net 'n entjie se stap ver. Gaste kan ook uitkyk vir een van die mooi wilde volstruise waarvoor Yzerfontein bekend is.
Verblyf is beskikbaar in 4 ruim gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel, induksietsoofplaat, eetgerei, breekware, en 'n verskeidenheid van koffie en tee. WiFi is beskikbaar.
Gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis, eetarea en leefarea op die onderste verdieping van die huis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, ander toebehore, eetgerei en breekware.
Daar is ook braaigeriewe, 'n pizza-oond en 'n roker in die tuin buite. 'n Ekstra braai is in die gemeenskaplike kombuis beskikbaar. 'n Bykomende braai-area is in die Koi-damarea geleë en is toeganklik vanaf die eet- en leefarea.
Die eet- en leefarea lei na 'n ontspanningsarea met 'n Koi-dam.
Ontbyt en aandete kan vir groter groepe voorsien word mits vooraf gereël word.
Voorsiening kan vir funksies, soos verjaarsdae, konferensies, ens. met tot 20 gaste gemaak word indien dit vooraf gereël en bespreek word.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Pools
- Russies
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Adam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Dassie Island-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Adam's Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassie Island-singel 5, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang