Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adansonia Eco Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Debora E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Fantastic peaceful place. Would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Awesome. Great place to be with family and friends with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Bosveldverblyf op sy beste! Ligging is uitstekend en privaat, kamers gerieflik met wonderlike swembad, goeie kos en puik personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag
5.0
Feb 2020

Beste oornag stop naby Messina. Puik plek! Sal enige dag weer daar bly. Moeite werd gewees om 'n plekkie te offer aan een van die honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Heerlik. Heerlike kos, gasvryheid van personeel en gemaklike geriewe maak hierdie Lodge 'n belewenis! Ons sal Adansonia aanbeveel en vir seker weer 'n bespreking maak in die nabye toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Adansonia Eco Lodge
Baie dankie Zelna, waardeer julle kommentaar. Anita

Bert W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Uniek. Pragtige plek en vriendelikke mense moes langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Adansonia Eco Lodge
Baie dankie Bert. Waardeer jou kommentaar baie. Anita

Christel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Wow, fantasties, waarde vir geld, sal enige tyd weer daarheen gaan. Ons was die heel naweek soos koning en koningin behandel. Van die hek wag / ranger tot Charles die kok/ gaste entertainer. Wat 'n belewenis. Ons was letterlik op die hande gedra. Die kos, wow, ons was speechless oor die mooi weggesteekte plekkie. Die hele naweek was so spesiaal en heerlik. Hier word moeg stadsbatterye weer herlaai. Die brakkies wat daar is, het so in ons harte gekruip, ou Max en Rufus het amper saam teruggekom Pretoria toe. Wel gedaan, julle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Adansonia Eco Lodge
Baie dankie vir jou kommentaar Christel. Ons waardeer dit baie. Anita

Ria T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Wonderlik wonderlik wonderlik. Ek moet Charles en sy span geluk wens met puik ontvangs, vriendelik behulpsaam en dies meer. Sal Adansonia aanbeveel met vyfster behandeling. Hou so aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Adansonia Eco Lodge
Baie dankie Ria vir jou kommentaar. Ons waardeer dit baie. Antia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van N1 na Musina en Doreenstraat, Musina Distrik, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9nBefZgvAkWptcZ4zlFj3jWTWGYrW3Y9x8B7cMaL1oCghCXigP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Corner of N1 to Musina and Doreen Road Musina District 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.484802663813 29.999703168869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang